Dit veroorsaak dat hulle brandarm is en op toelae en skenkings moet lewe, terwyl elkeen van hulle “miljoenêrs op papier” is.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Veldbokke geskenk; gereed vir boer
Die oogmerk van die projek is om ná die ses jaar een winsgewende en volhoubare inheemseveldbokboerdery en drie volgende inheemseveldbok-ontwikkelingsprojekte daar te stel.
SA saffraan is tops
Die kriteria was visuele trefkrag, die balans tussen smaak en geur, geurintensiteit, tekstuur en mondgevoel.
Etlike uitdagings demp sitrusuitvoer
“Hierdie uitdagings bedreig die volhoubaarheid van die bedryf, wat meer as 140 000 werksgeleenthede onderhou en elke jaar R30 miljard se inkomste vir Suid-Afrika inbring.”
Pasop vir ‘dierewelstand’-term
“Ons aanvaar dat diere lewende wesens is, maar ʼn mens kan nie met ʼn dier redeneer oor sy gedrag wat mense bedreig nie.”
Ooreenkoms skep grootste magsbasis in landbou
Gesamentlike standpunte en projekte tussen die twee organisasies bring die grootste stem van boere op een platform byeen.
MPO kroon melkboer van die jaar
“Ons voel geëerd om jaarliks prominensie te verleen aan die room van ons bedryf, aangesien volhoubaarheid een van die vernaamste ankers van ons organisasie is.”
Pryse skerp afwaarts op laaste wolveiling
Die laaste veiling voor die Kersreses het vir ʼn teleurstelling gesorg toe die Merino-markaanwyser tot sy laagste vlak vir die 2202-’23-seisoen gedaal het.
NWK na verwagting alleeneienaar van sonneblomaanleg
Dié 6 700 aandele van die totale 13 400 aandele sal na raming vir R166 miljoen van hande verwissel.
Paul Cluver wen WWF-toekenning
Cluver word as ʼn pionier beskou en het oor meer as vyf dekades se werk baie belangrike en nuutskeppende rolle vervul.
Kry dié entstowwe by OBP
“OBP is trots daarop dat die beskikbaarheid van entstowwe sal help om te verseker dat uitbrekings van siektes voorkom word.”
Wanaanwending van NPK lei tot ernstige mielieskuld
Dit word al hoe meer oor ʼn breë front verneem dat die koste vir mielieproduksie oor die afgelope jare ernstig toegeneem het.
Barolong Boo Seleka wil eienaarskap van hul grond hê
Dié stap volg nadat AfriForum ʼn regsmening ingewin het.
TLU SA-bestuurder in hospitaal ná hartaanval
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, is in ʼn intensiewesorgeenheid opgeneem na ’n hartaanval.
LNR vereer top-vleisbeeste
Die geleentheid het ten doel om diegene aan te wys wat in hul teel- en produksiepraktyke uitgeblink het, asook in die mentorskap van medeprodusente.
Gratis kursus saam met nuwe John Deere
Dit sal volwaardige Seta-gesertifiseerde opleiding wees wat deur ʼn John Deere-goedgekeurde diensverskaffer verskaf word.
Nuwe baas vir Case IH en New Holland
Taylor het reeds meer as 20 jaar ondervinding in landbou in verskeie hoëprofielbetrekkings en word in die bedryf gereken as ʼn leier met sterk vaardighede.
TLU SA-jongboere wen landboukursusse
“Hierdie kursusse is ideaal vir nuwe boere, onlangse skoolverlaters of selfs gevestigde boere wat hul kennis van landboupraktyke wil verfris en verbeter.”
Jongboer van die jaar begin met niks
Nadat die beoordelaars Hannes Wolvaardt se boerdery onder die vergrootglas bekyk het, kon hulle nie anders nie as om hom as vanjaar se Agri SA/Toyota SA (TSAM) jongboer van die jaar aan te wys.
KragDag op pad Kaap toe
“Ons tema vir 2023 is, Kom ons bou ʼn kragstasie.”