Die skril geluid wat ʼn alpakka maak as hy bedreig voel, is een van die beste afskrikmiddels vir klein roofdiere soos jakkalse.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Besoekers uitgehonger vir Nampo Kaap
Tydens die skou is daar tussen R7 miljoen en R10 miljoen in dié streek aan verblyf, kos en brandstof bestee. Alles vir die skou is sover moontlik plaaslik aangekoop en ʼn hele paar ton vleis het hier deurbeweeg.
Perderitte weer op Voortrekkermonument se doenlys
Dit is die eerste keer in meer as vyf jaar dat perderitte weer by dié kultuurtuiste vir lede van die publiek aangebied sal word.
Proton keer terug met luukse SNV’e
Intussen het Geely, die Chinese motorvervaardiger, Proton onder sy vlerk geneem en sake omgekeer.
Landbouleerders wys meer wins met laer opbrengs
Vyf proefplotte is uitgelê waarop verskillende hoeveelhede stikstof (N), fosfaat (P) en kalium (K) vir die mielies toegedien is. Op ʼn sesde plot (kontrole) is daar geen kunsmis toegedien nie.
Volg ‘Lamb Champs’ vanaf die plaas tot op die spit
Die tweede seisoen se groot dag sal op 29 Julie 2023 by Loftus Versveld in Pretoria gehou word, waar daar 100 skape gespitbraai sal word.
Cannabis-maatskappy op JSE, benodig boere
“Die maatskappye wat hierdie ongelooflik ingewikkelde en gereguleerde dog winsgewende mark sal oorleef, is diegene wat sterk handelsmerke reeds vroeg in die wedloop gevestig het.”
TLU SA wys Springbokvlakte-jongboer aan
Boerdery is nie ʼn werk nie, dis ʼn roeping, maar dit moet soos ʼn onderneming bedryf word, en dit is harde werk.”
Agra se Outjo-handelstak afgestof
Die ontwikkeling het meer as N$18,7 miljoen beloop.
Mpumalanga Landbou bekommerd oor ‘Kill the boer’
“Ons aanbod is ʼn praktiese een – om vaardighede aan ons gemeenskappe oor te dra, wat baie beter is as een van verdelende politieke retoriek.”
Landbank, TLU SA soek oplossings vir boereskuld
TLU SA sê hulle het ʼn handvol punte met Landbank bespreek en grootliks bevredigende antwoorde ontvang.
Bek-en-klouseer-verbod val uitmekaar
“Elke staatsamptenaar kry ʼn salaris aan die einde van die maand. Vee-eienaars gaan nie aan die einde van die maand ʼn salaris kry nie.”
Alternatief nodig vir bek-en-klouseer
“Jy kan nie met jou hoed in jou hand voor die staat staan nie, jy moet met ʼn sweep staan en hom dan help waar jy kan en dan verantwoordbaar hou.”
Wetenskaplikes toor met plantgenetika
“Dié geen het ons in staat gestel om plante te kweek wat ʼn dieper wortelstelsel kan vorm, wat dan water dieper kan bereik en opneem, sodat die plant meer droogtebestand is.”
Vuurvegtoerusting vir nóg twee provinsies
Ná die aanvanklike skenkingstydperk verby was, het Toyota en Hino ook besluit om tot die goeie doel by te dra.
Hennepsaad nou in grootmaat ingevoer
Daar is 50 000 gebruike van hierdie plant geïdentifiseer, maar in Suid-Afrika word daar tans baie min verbruikersprodukte vervaardig.
Buffelsfontein skenk geld vir Landbank-ondersoek
Saai het in die teenwoordigheid van invloedryke boere van regoor Suid-Afrika dié fonds gestig om die oorsprong van die bewerings oor ongerymdhede wat die Landbank impliseer bloot te lê.
Wolmark reageer positief ná China verbod ophef
China se opheffing van die verbod op die invoer van vetwol vanuit Suid-Afrika, weens die wanopvatting oor die gevare van bek-en-klouseer, het groot verligting gebring.
Bek-en-klouseer skrik Nampo Alfa nie af
“Gelukkig leen die aard van die ekspo en die onderskeie programme hulle daartoe om goeie bestuur toe te pas.”
Boere moet noodweer verstaan en toepas
Dit is baie beter om deur een geoordeel te word as om deur ses na jou graf gedra te word.”