Hierdie tyd van die jaar dwaal ons gedagtes onwillekeurig terug oor die afgelope jaar, en plaas ons dikwels ons lewe én ons menswees onder die vergrootglas.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Verdagte vas na moord op Amalia-boer
ʼn Verdagte is Saterdagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op Coen van der Walt (67) op Oukersdag op ʼn plaas buite Amalia in Noordwes.
Gedagte vir die dag: In sy voetspore tot in die hemel!
“Maar ons weet dat as ons nou saam met Hom ly, ons ook saam met Hom in heerlikheid in God se nuwe wêreld sal bly” (Romeine 8:17b).
Gedagte vir die dag: Hoe lyk jou hemelse batelys?
“Om gelukkig te wees, moet jy die Here dien. Dit is die goue reël van die lewe. As jy dit doen, verstaan jy die geheim van die lewe” (Psalm 111:10).
Gedagte vir die dag: Ook ná Kersfees is Hy daar
“Ja, jy sal elke dag oorlaai word met God se goedheid” (Lukas 18:30a).
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2023
Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media.
Nuwe uitspanplek vir Tsitsikamma-park
Die restaurant, wat bedryf word deur Cattle Baron, vervang die vorige struktuur wat in September vanjaar in ʼn storm verspoel is.
ANC-LP sterf in motorongeluk
“Die voorsittende beamptes betreur die verlies van ʼn toegewyde en onvermoeibare openbare verteenwoordiger wat haar wyk in KwaZulu-Natal en die mense van Suid-Afrika met onwrikbare toewyding gedien het.”
Gedagte vir die dag: As Kersfees verby is
“Ek sal joune wees vir altyd” (Hosea 2:18a).
Man vas wat by voormalige werkgewer steel
“Daar word beweer dat hy Vrydag in die geheim teruggegaan het na die reservaat en sy klere gevat het. Hy het glo ook ʼn vrieskas, yskas, twee fietse, ʼn kragopwekker en ʼn voertuig gesteel. Die verdagte het ook twee bokke op die reservaat geslag,” sê Funani.
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2023
Hierdie tien artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.
Radiovoorsitter, sanger sterf
“Johan het begin November net skielik sleg gevoel; ons het gedink dit is griep of Covid-19, maar hy het dae later met longontsteking in die intensiewesorgeenheid beland.”
Meer as 500 Kersbabas gebore
Byna die helfte van al dié babas wat op Kersdag verwelkom is, is in Gautengse hospitale gebore, gevolg deur dié in KwaZulu-Natal, sê Foster Mohale, woordvoerder van die departement van gesondheid.
Gedagte vir die dag: Hy is hier. Is jý hier?
Dit is hartseer, maar dit is tog waar dat ʼn mens in dié dae sukkel om Christus raak te sien, raak te hoor, te voel en te wéét: Hy is bý my.
Gerco van Deventer veilig terug in SA
Gerco van Deventer, wat meer as ses jaar in aanhouding was deur terroriste in Mali, is veilig terug in Suid-Afrika.
Maroela Media se 10 gewildste goeienuus-artikels vir 2023
Hierdie 10 artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se goeienuus-portaal.
‘Stukkie glas’ toe ʼn bielie van ʼn diamant
Die man het aan die stukkie helder glas bly dink en gewonder of dit dalk waardevol kan wees.
Man huur glo moordenaar vir sy vrou
Die verdagte is na bewering ʼn onderwyser van Polokwane.
Koninklike kinders pryk op Kersboodskap
Prins William en prinses Catherine, die prins en prinses van Wallis, het Maandag ʼn foto van hul drie kinders met Kerswense op sosiale media gedeel.
Gautenger sterf toe boot by Seepunt omslaan
ʼn Man van Brittanje en twee Suid-Afrikaners wat ook op die boot was, is ongedeerd.