God se liefde dring Hom om sy kinders in hul verstikkende omstandighede op te soek. Sonder verwyt nooi Hy terug, roep Hy sodat wie ook al hoor kan weet dat sy of haar konteks nie die laaste woord spreek nie.
Gedagte vir die dag: God se planne
Daardie nag het die Here by Paulus gestaan en vir hom gesê: “Hou moed! Hier in Jerusalem het jy vir My getuig. So moet jy dit in Rome ook nog doen”. (Handelinge 22:11)
ToekomsVenster: Die onstuimige God
Ons sal moet fyn luister en ernstig raak oor God se manier van dinge doen.
Gedagte vir die dag: Selfverwoesting
Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie. (Sagaria 7:9-10)
ToekomsVenster: Die onstuimige wêreld
Het ons iets van God se heiligheid iewers langs die pad verloor?
Gedagte vir die dag: God Genoeg
Ek sou jou nie vra as Ek honger sou kry nie, want die aarde en alles wat daarop is, behoort aan My. (Psalm 50:12)
Gedagte vir die dag: Doen en late
Daarom … moet julle julle … daarvoor beywer om deur julle lewe te bewys dat God julle geroep en verkies het. (2 Petrus 1:10)
Gedagte vir die dag: Hanteer versigtig!
Pas die kudde van God … op. Hou toesig oor hulle … deur ’n voorbeeld … te wees. (1 Petrus 5:2-3)
ToekomsVenster: Terwyl dit nog vandag is
Moenie uitstel nie. Jy loop die lewe mis. Om Hom te ken is mos die lewe.
Hoe gemaak wanneer mense hoop verloor?
Hoe maak jy jou storie van geloof iemand anders s’n wat totaal verlate is? Die WordSpread Foundation wil by mense uit te kom wat verlore is, deur mense soos jy wat ’n storie van geloof het om te deel.
Gedagte vir die dag: Die tuiste
Selfs ’n mossie het ’n nes en ’n swaeltjie ’n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here … Dit gaan goed met mense vir wie u huis ’n tuiste is … (Psalm 4-5)
ToekomsVenster: God is oral, ook by jou
Kom staan in sy wonderbare, bevrydende en genesende krag.
Gedagte vir die dag: ‘n Groot droogte
Wildedonkies staan op die kaal heuwels en snuif die wind net soos jakkalse; hulle oë raak dof, want daar is nie meer gras nie. (Jeremia 14:6)
ToekomsVenster: Klein is nie gering
Jesus is in alles ons voorbeeld.
Gedagte vir die dag: Leermeesters
Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was … (2 Timoteus 3:14)
ToekomsVenster: Lewe vir God
Ons het die bloed van die Lam van God nodig om ons te was en te vernuwe.
Gedagte vir die dag: Kom elke belofte na
As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. (Prediker 5:3-4)
ToekomsVenster: Wees onselfsugtig
Droom ons nog van ʼn wêreld waarin die Koninkryk van God met krag inbreek en deurbreek of het ons so gewoond geraak aan die gebrokenheid, hartseer en onreg van hierdie wêreld dat ons onsself niks anders kan voorstel nie?
Gedagte vir die dag: In moeilike omstandighede
Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. (Psalm 94:18)
Gedagte vir die dag: Afhanklik van God
Julle geloof is ’n offer in diens van God. (Filippense 2:17)