Januarie 2019 is ʼn maand wat baie motorvervaardigers gou sal wil vergeet.
Luister: Wiele2Wiele gesels met Dakar-wenner
Content hosted by iono.fm Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en…
Nuwe sportsoort by skool laat kinders brul
Skole bied van fietsry tot hengel aan, maar een skool het my laat regop sit.
Padtoets: Dié Honda ʼn regte ou stadsjapie …
Daar is nie meer baie rolspelers in dié segment nie, en die Amaze is beslis ʼn opsie, skryf Brendon Staniforth.
Totale motorverkope vir 2018
Kyk hier watter motorvervaardiger het in 2018 koning gekraai.
Bekendstelling: Lexus V6 is ʼn simfonie
Daar is vinniger vuurvreters daar buite – maar min is so lekker om te ry soos die Lexus, skryf Brendon Staniforth.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Honda se Amaze
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Honda se Amaze, die Suzuki Jimny en die Kaapstad-motorskou.
Padtoets: Duster stof die res uit
Hoekom stof die Duster dan die ander so uit?
Kawasaki Z 900 RS: Huldeblyk aan die eerste Z
Ek moet regtig gaan dink wat ek nie van hierdie fiets hou nie, want hy doen alles net reg. skryf Brian Cheyne.
Padtoets: Suzuki Jimny – kleinste pakkie met grootste gif
Ja, ek weet ook nie hoe dit moontlik is nie – maar nou ja, hulle het dit reg gekry, skryf Brendon Staniforth oor die nuwe Suzuki Jimny.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Porsche Cayenne S
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Porsche Cayenne S, oor Honda Africa Twin en deel ʼn inspirerende storie van die pas afgelope Dakar-ren.
Sleeptoets: Bus bied plek vir die hele gesin én meer
Die bus ry regtig lekker, én sy padhouvermoë is nie te versmaai nie, skryf Brendon Staniforth.
Luister: Alles loop reg, altyd reg vir Al-Attiyah
Die Katarese jaer Nasser Al-Attiyah het Donderdag sy derde Dakar-titel gewen. Hy het egter vanjaar die kroon in ’n Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gedra.
Luister: Toyota op koers vir Dakar-sege
Nassar Al-Attiyah hoop om Donderdag vir Toyota ʼn Dakar-oorwinning te verseker.
Luister: Dakar-ren staan einde se kant toe
Talle deelnemers se drome om vanjaar se Dakar-ren te voltooi het met Dinsdag se agtste sneltrajek tot ʼn einde gekom.
FB Mondial HPS 300 – Italiaanse kapokhaantjie
Hierdie fietsie is hope pret, al is hy so stadig en so klein, skryf Brian Cheyne.
Luister: Wiele2Wiele gesels Dakar en brandstofbesparing
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe Mahindra KUV100 NXT K8, die Dakar-ren en gee raad oor brandstofbesparingfoefies.
Luister: 7de skof wys Dakar is moeilikste motorren
Sneltrajek sewe het Maandag weer bewys hoekom die Dakar die moeilikste motorren in die wêreld is.
Luister: Sesde sneltrajek begin by Dakar
Die sesde sneltrajek het Sondag by die Dakar-ren afgeskop nadat daar Saterdag ʼn rusdag was.
Luister: Só staan sake na eerste helfte van Dakar
Nasser Al-Attiyah in die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux het sy voorsprong by die Dakar vergroot.