“Die gemeenskapslede het gedreig om die brandweerwa aan die brand te steek as hulle die brande blus. Hulle het teruggekeer sonder om die brande te blus.”
Man vermoor baba glo ná rusie met meisie
Die polisie het bevestig dat die paartjie ʼn uitval gehad het voordat die man na bewering die vier maande oue babatjie vermoor het.
‘Doom-profeet’ dán verhoor
Die sogenaamde “Doom-profeet” het glo sy gemeentelede in die gesig en op ander liggaamsdele gespuit om hulle van kanker, MIV/vigs en ander siektes te “genees”.
20 jaar van Solidariteit was ʼn visie anderkant die woestyn
“By ons is daar nie moedeloosheid nie maar energie, want ons glo as jy twyfel oor die toekoms, dan bou jy dit. Dit is die enigste manier hoe jy verseker van jou eie toekoms kan wees.”
Die wêreld in foto’s – 9 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Aanklagte by polisie teen Jacques Pauw ingedien
Die Staatveiligheidsagentskap (SVA) het strafregtelike aanklagte teen Jacques Pauw, die skrywer van The President’s Keepers, aanhangig gemaak.
KFC-saak: Beskuldigde glo aangerand en besteel
“Hy het die saak probeer aanmeld, maar hulle wil hom glad nie bystaan nie.”
Burgemeester betaal vir begrafnisse ná vyf kinders sterf
Solly Msimanga, Pretoria se burgemeester, gaan vir die begrafnisse betaal van die vyf kinders wat die afgelope naweek in die stad in ʼn fratsongeluk dood is.
Verdagte dreig met selfmoord ná polisie hom vaskeer
“Een van die polisie se onderhandelaars is ingeroep na die toneel omdat die verdagte gedreig het om homself te skiet.”
Martins kap terug oor Gupta-bewerings
Ben Martins, adjunkminister van openbare ondernemings, het Donderdag bewerings dat hy op 29 Julie vanjaar met Ajay Gupta en Duduzane Zuma vergader het as “nonsens” bestempel, maar kon nie bevestig wat hy op dié dag gedoen het nie.
Opgraderings by Mahlangu se huis bevraagteken
Daar is van 2009 tot 2014 glo R104 000 aan veiligheidsopgraderings by Mahlangu se private woning bestee en nog R252 558 daarna.
Doodskis-video: Twee se vonnisse aangepas
Theo Martins Jackson en Willem Oosthuyzen se regsverteenwoordiger het Donderdag gesê dat “dit wat vandag gebeur het” onreëlmatig is.
Vrou terug by werk ná militêre man haar glo skiet
Carine van Staden (28), die vrou wat in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde in spitsverkeer geskiet is, is terug by haar werk.
Pa en seun vas oor wapens
ʼn Pa en seun van Mpumalanga is in hegtenis geneem en het in die hof verskyn op aanklagte van die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
[Foto’s] Pta-inwoners stik aan rook ná afvalhoop vlam vat
“Inwoners word versoek om hul vensters en deure dig te hou om die kanse van rookinaseming te beperk. Kinders en bejaardes, veral die met asemhalingsprobleme, word versoek om binnenshuis te bly.”
Polisie betaal glo R52 m vir 169 flitsligte
Daar is dus meer as R300 000 per flitslig betaal.
PE-dubbelmoord: Tuinier steeds soek
“Ek is gebreek, ek het nie ʼn hart op die oomblik nie. Om julle op so wrede manier te vermoor! Ek het nog nooit soveel pyn gevoel nie.”
Kind voor ma deur honde doodgebyt
“Hulle was altyd liefdevol en het nog nooit eers na haar gehap nie.”
LP’s hoor Gupta wou Molefe-hofsaak beïnvloed
“Dit het gevoel asof ek in ʼn fliek is. Ek het gebid dat hulle my nie doodmaak nie, want ek het gedink ek het in ʼn lokval ingestap.”
Talle vas oor beskermde spesies
Die polisie in Limpopo het vandeesweek verskeie verdagtes in hegtenis geneem in verband met die onwettige jag of besit van beskermde spesies. Lt.kol. Moatshe Ngoepe,…