Die man wat daarvan verdink word dat hy ʼn verkeersbeampte en haar ma verlede maand in hul huis doodgeskiet het, het Vrydag in die hof verskyn.
Bejaarde Potch-egpaar: Victor sterf weke later in hospitaal
Die man wat in Augustus saam met sy vrou op hul kleinhoewe in Potchefstroom oorval en vir ure met onder meer olie gemartel is, is vanoggend oorlede.
Twee dwelmlaboratoriums, miljoene se dwelms gevind
Dié vondse is die afgelope naweek in huise in onder meer Midrand en Randfontein gemaak.
Mbalula aan polisie: ‘Julle moet beter skiet’
“Julle moet verbeter, insluitend jul skietvermoë. Julle moenie mis skiet nie. Kom kyk na my as ek skiet, ek skiet nie mis nie. Ek skiet reguit en baie, baie vinnig. Ek kan terselfdertyd skiet en kruip. Almal van julle moet waaksaam wees, want misdadigers is brutaal; hulle neem ons geliefdes van ons af weg.”
Motoriste sal binnekort moet uithaal en wys
Motoriste sal vanaf 5 September aansienlik meer moet opdok vir brandstof.
Twee dood, een kritiek ná skietery by drankwinkel
Twee mans is dood en een kritiek gewond ná ʼn skietery by ʼn drankwinkel in CR Swartweg in Roodepoort.
Student verdrink ná golf haar en 5 ander van rots afslaan
Die student is net ná haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.
Man bedrieg SAID met honderde duisende
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê Abdul Karriem het vandeesweek in die Bellville-landdroshof verskyn vir bedrog wat hy tussen 2014 en 2015 gepleeg het.
Man vas ná seun ontvoer en in drein aangehou is
Volgens Mokgwabone is die seun in ʼn ou drein gevind.
Polisiebeampte vermoor deur ‘geestesversteurde’ gevangene
“Sy het toe ewe skielik op die beampte gespring, haar aan die hare gegryp en haar kop verskeie kere teen die muur geslaan. Sy het haar ook in die nek gebyt.”
Ramaphosa sê ‘seksskandaal’-bewerings is politieke vuilspel
Hy het verder gesê daar is die afgelope paar weke al aantygings teen hom en mense wat hy ken gemaak. “Die aktiwiteite moet in die groter prentjie gesien word: al die mense wat geteiken word, het in die openbaar standpunt ingeneem teen staatskaping. Dit is duidelik daar is ʼn gekoördineerde, goed nagevorsde operasie aan die gang om dié van ons te keer wat diegene wat oortree, verantwoordbaar wil hou,” het Ramaphosa gesê.
7 maande oue baba sterf in botsing
“Die baba is buite die motor aangetref – ons vermoed die kind is uit die motor geslinger toe die vragmotor en motor gebots het.”
Boer met pik aangeval op kleinhoewe
ʼn Boer van Mpumalanga is per helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat hy Saterdagoggend op ʼn kleinhoewe buite Emalahleni (Witbank) met ʼn pik aangeval is.
Onderhoude vir SAUK-raad afgehandel
Die parlement se portefeuljekomitee vir kommunikasie sal binnekort hul voorkeurkandidate aankondig om in die raad van die SAUK te dien.
Vermiste seun (10) ná week lewend gevind
Kort ná die seun se verdwyning het die ontvoerder sy familie genader en ʼn losprys vir sy vrylating geëis.
Metrobeampte by aansluiting doodgery
“Dit is tragies dat hierdie voorval gebeur net ʼn week nadat ek ʼn beroep op motoriste gedoen het om hul spoed te verminder wanneer hulle puntsmanne aan diens nader.”
Seun (6) verdrink in dam
Die seun was saam met ʼn familielid by die dam waar hulle saam met vriende gekuier het toe hy ongesiens van die groep weggeglip het.
9-jarige pleeg selfmoord by skool
“ʼn Mens kan jou nie indink dat so iets by ʼn skool kan gebeur nie.”
Man koelbloedig buite huis doodgeskiet
“Daar word vermoed dat hy dalk probeer weghardloop het toe hy geskiet is.”
Seun (16) deur 4 aanvallers op plaas oorval
“Ek vermoed hul aanvalsplan het bietjie skeefgeloop.”