Dit is eersdaags tyd vir die immergewilde Afrikaans is Groot-konserte! Nie net lê twee naweke propvol die beste Afrikaanse vermaak voor nie, maar dit dien ook as ’n geleentheid om die duisende konsertgangers en ander ondersteuners bewus te maak van hoe hulle ’n reuseverskil in meer as 8 000 hulpbehoewende Afrikaanse kleuters se lewe kan maak.
Luister: Douvoordag onderneem avontuur met debuutalbum
“Dit is geskryf as ons belofte aan onsself dat ons nie bloot tevrede gaan wees met ʼn gemaklike bestaan nie, maar eerder ʼn betekenisvolle lewe gaan probeer lei.”
Vier fees met ʼn musikale Kersfees-ondervinding
Dié geleentheid wil Kersfees op ʼn musikale manier vier deur ʼn Europese Kersfees na Suid-Afrika bring.
Refentse kraai weer koning op Top-20
Jay en Lianie May betree die week se Top-20 op nommer 17.
Video: Valeska Muller stel nuwe danssnit vry
Kyk eerste hier na die video van Valeska Muller se jongste enkelsnit, “Verdwaal saam met jou”.
Luister: Nuweling maak opslae met ‘Karlien se stap’
Vincent Gordon het die Afrikaanse musiekbedryf soos ʼn warrelwind getref met sy enkelsnit “Stap soos Karlien”, en hy verklap aan Maroela Media wat Karlien van dié liedjie dink.
Luister: ‘Die boere sal nooit weer wyk van die Here se hand nie’
“Ek en Johan het die Gelofte getoonset en die saadjie geplant, maar die Here het die res van die werk gedoen.”
Luister: Franja se tweede album tref soos ʼn hittegolf
Franja verklap ook meer oor haar liedjieskryfproses.
Karlien van Jaarsveld klim die Maroela Media Top-20
“Rooilipsoene” het met vier posisies geklim sedert verlede week.
Manuel Escórcio vereer vir lewensbydrae
Escórcio kon nie ʼn enkele woord Afrikaans of Engels praat nie toe hy op 17-jarige ouderdom saam met sy Portugese pa en sy Spaanse ma, oorspronklik van Mauritius na Suid-Afrika geëmigreer het.
Wen: Jannie Moolman en Kevin Leo by die Atterbury-teater
Twee gelukkige wenners staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie na die vertoning van Duet by die Atterbury-teater te wen.
Room van Suid-Afrika se skoolkore ding teen mekaar mee
“Die kompetisie het geweldig vanjaar gegroei. Kore wat deurdring na die finaal is op ’n hoë standaard en hul harde werk spreek vanself.”
Corlea is no. 1 op Maroela Media Top-20
In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat klim, tien wat terugsak en twee wat onveranderd bly, en een nuwe liedjie wat die week se top-20 betree.
Nuwe enkelsnit en album vir Afrikaanse veteraan
Die eerste enkelsnit in dié nuwe album, ’n aangrypende liefdesballade, “Jy kyk sag”, is vir sy vrou geskryf.
Wen: ‘Afrique mon désir’ by die Fugard-teater
Die wêreldmusiek-produksie ‘Afrique mon désir’ met Laurinda Hofmeyr word op 18, 19 en 20 Oktober by die Fugard-teater in Kaapstad uitgevoer. Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié vertoning wen.
Dirk van der Westhuizen: Van klein droom tot groot verhoog
Vir jare moes hy harde kritiek verduur en sy voete in dié bedryf vind en nou kan hy dit uiteindelik sê: Hy gaan Afrikaans is Groot toe.
Video: Riana Nel lied toe perfek vir Irene-Louise
Irene-Louise vertel ook bietjie meer oor die getroude lewe.
Pianiste warm op vir Atterbury-kompetisie
Die openingsaand én die uitdunrondes gedurende die week kan gratis bygewoon word.
Britse rocker eerste keer op pad na SA
“Ek kan nie wag om eers in Johannesburg en dan in Kaapstad, met die berg in die agtergrond, te speel nie.”
Murraysburg-lied ʼn treffer op sosiale media
Dié kitstreffervideo is binne slegs twee maande deur meer as 75 000 mense op sosiale media gekyk.