Daar is onder meer na Barnard se Facebook-profiel gekyk en dit het weer daartoe gelei dat beeldmateriaal van kringtelevisiekameras bekom is wat lig gewerp het op van sy laaste bewegings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Barnard"
Oud-Koevoetlid se liggaam dalk gevind
Die liggaam is vroeër Dinsdag deur ʼn lid van die publiek in ‘n veld gevind.
Oud-Koevoetlid verdwyn: ‘Lewend of dood, ons hou aan soek’
Drie mense is reeds aangekla vir die moord op Chris Barnard, al is sy liggaam nog nie gevind nie.
Talle vrae ná oud-Koevoet-lid spoorloos verdwyn
Drie mense is in hegtenis geneem nadat Chris Barnard se voertuig by hulle gevind is, maar daar is steeds geen spoor van hom nie.
Barnard-biografie gaan eersdaags silwerdoek toe
Die Suid-Afrikaanse fliekvervaardiger het die filmregte tot dié biografie bekom.
Chris Barnard: Van ‘klassieke Mahala’ tot meesleurende TV-reekse
Saam met Jan Rabie, Etienne Leroux, Dolf van Niekerk en André P. Brink het Chris Barnard vir hom ʼn plek oopgeskryf as Sestiger. Dit het hy gedoen as romanskrywer, dramaturg en as skrywer van hoorspele en draaiboeke. Hoewel hy in 1961 met gedigte in Tydskrif vir Letterkunde sy naam gevestig het, was dit met genoemde skryfwerk waarmee hy die vernuwing van Sestig bewerkstellig het.
Skrywer Chris Barnard oorlede
Die bekende skrywer Chris Barnard is Maandagoggend in die ouderdom 76 oorlede.
Chris Barnard se stewels teruggegee
Twee verpleegsters, wat prof. Chris Barnard se teaterstewels 44 jaar gelede gesteel het, het nou met die sak patats vorendag gekom.
Nuuskommentaar: Misdaadstatistiek en persepsies daarvan
Die misdaadstatistiek wat Donderdag bekend gemaak is, is ʼn perd van ʼn heel ander kleur wanneer ʼn mens dit met ʼn vergrootglas bekyk. Herman Toerien doen ʼn paar interessante en skokkende ontledings.