“’U is in beheer van die see met sy onstuimige golwe. U laat hulle bedaar”
Alles vir die sleutelwoord "Johan Smith"
Gedagte vir die dag: Vertel van God se goedheid
“Die mense se monde het oopgehang van verbasing oor sy verhaal” (Markus 5:20).
Gedagte vir die dag: God is baie naby in jou pyn
“U weet deur hoeveel pyn en hartseer ek al is. My trane sal ʼn dam volmaak. U het daarvan boekgehou, U weet” (Psalm 56:9).
Gedagte vir die dag: Pasop vir hoogmoed
“Wie is die heel belangrikste persoon in God se wêreld? Wie maak vir Hom die meeste van almal saak?” (Matteus 18:1).
Gedagte vir die dag: Beskerm, gereinig deur bloed van Jesus
Dit is ʼn paasoffer aan die Here.
Gedagte vir die dag: Lewe jy met ʼn oop hart en hande?
Alles wat jy het, ja, elke besitting is die Here sʼn.
Gedagte vir die dag: Die Suiweraar
“Gaan oral na almal toe en daag hulle uit om My sonder enige voorwaardes of verskonings te volg” (Matteus 28:19).
Boek: Jesus in my lewe
Johan en Helena Smith span kragte saam om kinders te oortuig hoe belangrik dit is om Jesus as fondament in hul lewe te hê sodat hulle die regte besluite kan neem.
Boek: Van futloos tot fantasties!
Van futloos tot fantasties! – uit die pen van gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith – bied 20 hoofstukke oor onderwerpe wat tot die hart van elke vrou spreek, soos die waarde wat een persoon kan hê, wie ons naaste is, die krag van vreugde, hemelse genade en diensbaarheid.