Sou iemand by wyse van spreke in die hart van ons bestaan “in boor” moet niks anders gevind word as die liefde nie.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Liefde sluit in, nooi nader
Liefde sluit in, nooi nader en om te behoort. Liefde draai nie ʼn dowe oor nie. Ons moet so lief hê omdat God in Christus ons kom insluit het. Hy nooi ons uit om deel te hê aan sy Koninkryk. Suid-Afrika het hierdie soort liefde broodnodig.
ToekomsVenster: Wat die liefde is, is egter ’n ander storie
Vra die Heilige Gees om jou te bekwaam vir God se liefde teenoor ander mense.
ToekomsVenster: Die liefde glo en dien die waarheid
Kyk weer na die Seun. Sy aardse optrede getuig van onvoorwaardelike liefde. Dis ook hoe Hy oor jou voel.
ToekomsVenster: Liefde is na alles prakties
Liefde is na alles prakties en nie ʼn teoretiese aangeleentheid nie. Ons moet nie net kennis neem van die teks nie, maar dit in ons lewens integreer en daarvolgens lewe. Die Heilige Gees help ons daarmee.
ToekomsVenster: Gawes sonder liefde vermag niks
Die vraag is uiteraard wat vir jou en my belangriker is. Die beoefening van al hierdie uitnemende gawes beteken niks as dit nie gerugsteun word deur die liefde nie.
ToekomsVenster: Liefde en gawes
Paulus se vertrekpunt hier is dat die beoefening van selfs die mees gesogte gawes niks meer as geraas is, tensy dit gerugsteun word deur die liefde nie.
ToekomsVenster: ’n Nuwe mini-reeks oor die liefde
Hoe dit ook al sy, die huwelik is op liefde gebou en ons gaan heerlik saamgesels oor hierdie Goddelike gawe.
ToekomsVenster: Ons is nooit met die Bybel klaar nie
Ons is nooit met die Bybel klaar nie omdat die Bybel nooit met ons klaar is nie.
ToekomsVenster: Ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor mekaar
Dis moeilik om iemand tereg te wys maar dis Bybels verantwoord en broodnodig.
ToekomsVenster: Gebed het ‘n kragtige uitwerking
Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.
ToekomsVenster: Dank Hom vir genesing
Uiteindelike is alle genesing Goddelik en dank ons Hom daarvoor.
ToekomsVenster: Laat jou lig skyn
Inderdaad gaan dit nie altyd sleg nie. Entoesiasme en ʼn blymoedige gees is aansteeklik. Laat jou lig skyn.
ToekomsVenster: Praat met God oor jou uitdagings
Daar gebeur ʼn wonder wanneer ʼn mens met God praat oor jou uitdagings. Jy staan van jou knieë af op gesterk en bemoedig.
ToekomsVenster: Ja beteken doodgewoon ja en nee beteken nee
Gaan liewer op jou spoor terug en maak reg wat verkeerd is. Dit is ʼn ligter prys om te betaal as om te probeer om die leuen konsekwent te dien of te verdoesel.
ToekomsVenster: Die Here is ryk aan barmhartigheid
Die teks leer ons dat ons nie alleen vir die Here moet lewe nie maar ook geroep word om vir Hom te ly.
ToekomsVenster: ’n Teken van die seën van die Here
Gelowiges moet in eenheid met mekaar saamlewe.
ToekomsVenster: Volharding
Leer ken die kuns van wag.
ToekomsVenster: Hoe gemaak in ’n ongelyke wêreld
Hoe bring ʼn mens hoop in ons land?
ToekomsVenster: ’n Stem van hoop
Hy is ʼn stem vir die wat nie ʼn stem het nie. Hy roep ons ook om ʼn stem te wees vir die stemlose in ons samelewing.