Help mense om die skakeringe van Kersfees te verstaan. Dis lag met ʼn traan. Dis gedempte vreugde. Dis hartseer bly. Kersfees het teen ʼn verbysterende prys gekom.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Loof die Here vir sy onuitspreeklike genade
Loof die Here dat Hy vir jou goed is. Staan ʼn oomblik stil en loof die Here vir sy onuitspreeklike genade.
ToekomsVenster: Hou jou oë op Jesus
Waar Hy lei daar sal ek meegaan. Tot die end.
ToekomsVenster: Moenie nou momentum verloor nie
Moenie nou momentum verloor nie. Hou jou oë op die bal. Neem so aan die wedren deel dat jy die prys kry, leer Paulus ons.
ToekomsVenster: Dit is God se definisie van wen
Help hulle wie se knieë lam geraak het en uitgesak het hierdie jaar.
ToekomsVenster: Die Here is soveel groter as ons gedagtes
Die Here is soveel groter as ons gedagtes. Net om die Bybel na behore te verstaan kan nie in een leeftyd ingepas word nie. Lewenslesse kom teen ʼn prys. Somtyds het ons met trane en ongemak betaal. Moenie die lesse wat jy geleer het geringskat nie.
ToekomsVenster: ’n Stukkie vrede in jou gemoed
Eerste dinge eerste. Diep asemhaal en uitblaas. Stadig. Nog ʼn keer. Jy hoef nie alles vandag in te pas nie. Ontspan.
ToekomsVenster: Op weg na heelheid
Ons is almal op weg na heelheid. Mag julle reis saam baie geseënd wees.
ToekomsVenster: Die grootste bruilof van alle tye
Ons moet ons gereed hou vir die grootste bruilof van alle tye. Dit is dalk nie meer lank nie.
ToekomsVenster: Die belangrike plek van liefde
As ons ons arms oopmaak vir die wat nood belewe sal ons self bemoedig, vertroos en versterk word.
ToekomsVenster: Liefde loop saam met geloof en hoop
Die liefde egter sal altyd bly. Dit is die leidende beginsel op aarde, weliswaar voorlopig en gebroke.
ToekomsVenster: Liefde werk met die woordjie potensiaal
Juis daarom moet ek daaroor nadink hoe ek ander kan help om te ontdek wie hulle is. Dit is wat liefde doen.
ToekomsVenster: Die liefde is omvattend
Omdat ons deur die bril van sy liefde kyk, sien ons ook mense se potensiaal raak.
ToekomsVenster: God se genade is genoeg
Ons word geroep om mekaar te beskerm.
ToekomsVenster: Die liefde sal nooit vergaan nie
As jy vasbyt omdat jy oortuig is dat dit van die Here is, sal Hy jou seën. Dit is ʼn merkteken van die liefde.
ToekomsVenster: Die liefde van Jesus is wonderbaar
Here, help my ons om vir U en ander so lief te hê.
ToekomsVenster: Sy eerste en laaste gedagte is liefde
Sy eerste en laaste gedagte rakende ons is liefde. Ek is so bly dat ons Hom kan ken.
ToekomsVenster: Dit is liefde in die praktyk
Mense wat ander onder hul sonsambrele en skadunette innooi, water gee aan die hoedsmous, eetgoed uitdeel. Dis liefde in praktyk en dis buitegewoon aantreklik.
ToekomsVenster: Ons verteenwoordig God se liefde
By die supermark, die motorhawe, sosiale kring en werksomgewing verteenwoordig ons, weliswaar voorlopig omdat ons self nog op weg is, God se liefde in en vir hierdie wêreld.
ToekomsVenster: Huweliksmaats is vennote
Huweliksmaats is vennote en het een doel voor oë, naamlik om in en deur die wyse waarop hulle met mekaar saamleef ʼn getuienis en voorspel te wees van die bruilofsmaal van die Lam wat aan die einde van die tyd sal aanbreek.