Pres. Jacob Zuma het Sondag aangekondig hy het ʼn nuwe woordvoerder wat dadelik met sy pligte begin.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Mei 2016
Vyf vas vir renosterstropery
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn voorval verlede maand toe twee renosters vir hul horings doodgemaak is op ʼn plaas in Hartbeesfontein, Noordwes.
Seun (4) kritiek na struktuur ineenstort
ʼn Vierjarige seun van Durban is kritiek beseer toe hy onder die puin vasgekeer is nadat ʼn struktuur ineengestort het.
Roodepoort-kaping: ‘Sy bly positief’
Marilize Bright (34) het nog ʼn lang herstelpad wat voorlê nadat sy en haar drie kinders vroeër in hul motor gekaap en ontvoer is.
Vrae oor Guptas se R445 miljoen-huis
Berigte dat die omstrede Gupta-familie ʼn herehuis ter waarde van R445 miljoen in Dubai gekoop het, “versterk kommer dat die Guptas onwettig bates, wat groot bedrae geld insluit, uit Suid-Afrika geskuif het”.
[Foto’s] Nog reën vir KZN voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ʼn waarskuwing uitgereik vir nog swaar reën aan die KwaZulu-Natalse kus.
Polisie sal OB-‘moordkomplot’ bekyk
Huurmoordenaars wou moord glo soos ‘n motorongeluk laat lyk.
Sanger deel ‘groot geheim’ op Moedersdag
ʼn Bekende Afrikaanse sanger het op Moedersdag die ‘groot geheim’ gedeel dat hy verlede maand pa geword het, maar dat sy dogtertjie vroeggebore en al amper ʼn maand in ʼn neonatale hoësorgeenheid is.
‘Verkiesings al moeiliker vir ANC om te wen’
Die munisipale verkiesings later vanjaar en daaropvolgende verkiesings gaan al hoe moeiliker raak vir die ANC om te wen tensy die party beter beplan en harder werk, het adj.pres. Cyril Ramaphosa gesê.
Man dood na skietery by Pta-nagklub
ʼn Man is Sondag in die vroeë oggendure dood in ʼn skietery by ʼn nagklub in Menlyn Square, langs die Menlyn-winkelsentrum.
Vyf sterf in gru-ongeluk in Krugersdorp
Vyf mense, waaronder drie kinders, is Saterdagaand dood in ʼn gru-ongeluk in Rant-en-Dal in Krugersdorp.
[Video] ‘My ma is die beste want…’
Maroela Media het met oud en jonk gesels om te hoor hoekom hulle dink húlle ma’s die beste ma in die wêreld is. Hierdie video word aan alle ma’s opgedra. Baie dankie vir julle onvoorwaardelike liefde en opoffering.
Gedagte vir die dag: Is jy waarlik vry?
Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie. (Galasiërs 5:1)