ʼn Gelukkige Maroela Media-leser het die kans om een dubbelkaartjie na ʼn vertoning van Jak de Priester by die Blou Hond-teater in Pretoria te wen.
Alles vir Dinsdag 14 Junie 2016
Welkom-haarkapper met gordyntou verwurg
Die liggaam van André Christiaan Gebhardt (53), ʼn haarkapper van Riebeeckstad in Welkom, is Dinsdagoggend in sy huis aangetref van waar hy ook sy salon bedryf.
Stellenbosch-bylmoorde: Henri kry borgtog
Henri van Breda, wat aangekla word van die moord op sy ouers en broer, is Dinsdag in die Stellenbosch-landdroshof op borgtog vrygelaat.
SA nou net ’n tweederangse rugbynasie
Om teen ’n Ierse span met 14 spelers – wat boonop nou hul ekstra lang internasionale seisoen afsluit en met ’n lang rits prominente beserings hier opgedaag het – op tuisbodem te verloor sou selfs vyf jaar terug ongehoord gewees het. Ierland is ’n span wat in laas jaar se kwarteindronde van die Wêreldbekertoernooi met meer as 20 punte teen Argentinië vasgeval het en derde in vanjaar se bra middelmatige Sesnasies-toernooi gekom het.

Beseerde se broer opgespoor
ʼn Broer van Willem Simon van As (61), wat onlangs ernstige beserings in Port Elizabeth opgedoen het, is spoedig opgespoor.
UV-betogings: Aanklagte teen 7 studente teruggetrek
Die aanklagte teen sewe studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat in Februarie tydens die gewelddadige studentebetogings op die kampus in hegtenis geneem is, is teruggetrek.
Só het “transformasie” SA rugby verswak
Sosiale media het dié naweek behoorlik gegons ná die Springbokke se skoknederlaag op hul tuisveld teen veertien spelers van die beseringgeteisterde Ierse rugbyspan. Ekself het dit nodig geag om Fikile Mbalula, die minister van sport, op Twitter daarop te wys het dat politieke inmenging in rugby onafwendbaar tot skoknederlae sal lei.
Barry Steenkamp: ‘Ek dink hoe bang sy moes gewees het’
Reeva Steenkamp se pa, Barry, het Dinsdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria verskeie kere begin huil terwyl hy getuig het oor die dag van sy dogter se moord.
Só het “transformasie” SA rugby verswak
Sosiale media het dié naweek behoorlik gegons ná die Springbokke se skoknederlaag op hul tuisveld teen veertien spelers van die beseringgeteisterde Ierse rugbyspan. Ekself het dit nodig geag om Fikile Mbalula, die minister van sport, op Twitter daarop te wys het dat politieke inmenging in rugby onafwendbaar tot skoknederlae sal lei.
[Video] “Menseketting” red hond uit stormwater-uitloopkanaal
ʼn Video van ʼn groep verbygangers wat ʼn “menseketting” vorm om ʼn hond vanuit ʼn stormwater-uitloopkanaal te red, word wyd op sosiale media gedeel.
‘Arm’ ma vermoor glo eie baba
ʼn Ma van Smithfield in die Vrystaat het glo haar eenjarige seun vermoor omdat sy nie geld gehad het om vir hom kos te koop nie.
GLRU-liga: Wanderers sorg vir skok in Pirates
Die sesde geplaaste Wanderers het Saterdag vir `n eersterangse opskudding in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks gesorg.
BBRU-liga: wipplankryery duur voort
Die wipplankryery in die Blou Bulle se uiters mededingende Carltonliga A duur voort met die vierde voorloper in soveel weke wat sy kleim Saterdag afgesteek het.
[Resep] Vinnige vetkoek
ʼn Warm vetkoek met plaasbotter en stroop klink mos lekker!
Ouers veg om kind (3) se lewe
Darius en Ilona Geldenhuys het tot einde Junie om sowat R6 miljoen in te samel nadat hul driejarige dogtertjie met ʼn aggressiewe vorm van kanker gediagnoseer is.
ToekomsVenster: Die kerk is ook in die derde plek
Kom ons kyk na plekke waar mense oor geloof praat. Die plekke waar geloof oorgedra word, is: in die gesin, in die kerkbyeenkoms, skool en ontspanningsplekke. Die eerste plek van geloofsoordrag is in die huisgesin of families. In die tweede plek is dit die kerk of skool en in die derde plek daar waar mense ontspan en kuier.
15-jarige vas vir verkragting van ouma
ʼn 15-jarige seun is buite Tzaneen in Limpopo in hegtenis geneem nadat hy glo sy 77-jarige ouma verkrag het.
Vastfontein het jóú stem nodig om leersentrum op te rig
Die niewinsgewende organisasie Vastfontein Community Transformation net buite Pretoria is onlangs aangewys as een van die finaliste van die R150 000-prysgeld wat deur die internasionale organisasie Fluor geskenk word vir gemeenskapsopheffing.
Nuuskommentaar: Terug by die Lapa-dieet – kwesbares ontbeer
Die minister van maatskaplike ontwikkeling se stelling dat R753 per maand genoeg vir ’n maatskaplike toelae is, se woorde was skaars koud of die media snuffel dit uit dat sy self in ’n hotel teen R11 000 per nag tuisgegaan het. Dit plaas die ANC se aanspraak dat die party die enigste is wat vir armes omgee sleg onder verdenking.