Konst. Herman Moremi, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn voetganger het omstreeks 23:00 gehoor hoe die baba huil en ondersoek ingestel.
Alles vir Woensdag 3 Mei 2017
Bekende kinderhuis in herrie oor video
ʼn Bekende kinderhuis in Vereeniging, Gauteng, bevind hom in die middel van ʼn sosialemediaherrie nadat drie meisies kommerwekkende aantygings oor die toestand daar op ʼn selfoonvideo gemaak het.
15 betowerende woudwegbreke in Limpopo
Rooikappie, Sneeuwitjie en die Slapende Skoonheid ─ wat het dié sprokies in gemeen? Woude, natuurlik! As jy al ooit gewonder het waarom soveel sprokies in woude afspeel, is dit hoogtyd dat jy jou eie feëverhaal met ’n woudwegbreek bewaarheid.
Pretoria spog met Afrikaanse ‘handelshuis’
Die grootste Afrikaanse winkel van sy soort, De Afrikander Handelshuis (D.A.H), het amptelik sy deure by die Voortrekkermonument oopgemaak.
Sanzaar-base skud maar net weer die kop
Hoe bring ʼn mens die kloutjie by die oor?
Die wêreld in foto’s – 3 Mei 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
20 sterf in ongeluk: Begrafnisreëlings bekend
Die begrafnisdatum vir die oorledenes van die Bronkhorstspruit-minibusongeluk is bekend.
Parys-boere: Verhoor weer uitgestel
Regter Corné van Zyl het aan die begin van vanoggend se hofverrigtinge gesê sy wil gerugte en wanpersepsies oor die rede vir die uitstel van die saak gister eers regstel voordat die verrigtinge voortgaan.
Verken Switserland per trein, boot en bus
Daar is baie goed waarvoor Switserland bekend is. Sjokolade, horlosies, kaas, die Alpe, kwaliteit messe. Noem dit maar op. Hulle vermoë om jou van punt A tot punt B te kry, kan egter gerus by die lysie gevoeg word.
Drieling oorleef ingrypende skedeloperasie, maak geskiedenis
“Dit is werklik angswekkend om te dink jou agt of nege weke oue baba moet ʼn operasie ondergaan.”
Kristian Prinsloo vandag begrawe
Kristian Prinsloo (12), die skoolseun wat in April deur ʼn leeumannetjie aangeval is, word vandag begrawe.
Kaapstad-waterkrisis: Damvlakke daal steeds
Ondanks ʼn goeie reënbui verlede week bly damvlakke in Kaapstad se opvangsgebied daal en beskryf die stad die situasie steeds as kritiek.
Tikkie pragmatisme in Trump-resep
Ná 100 dae in die Withuis is dit duidelik dat Trump die Amerikaanse politiek verander het, maar dat die Amerikaanse politiek hóm dalk nog meer verander het, skryf Leopold Scholtz.
Uitlanders vasgetrek in Gauteng
Verskeie uitlanders is Dinsdag vasgetrek vir die besit van onwettige vuurwapens en gesteelde goedere.
Twee uit SA in Brasiliaanse rugbygroep
Twee Suid-Afrikaners is ingesluit in die Brasiliaanse oefengroep met die oog op die Suid-Amerikaanse Senior A-kampioenskap wat vandeesmaand begin.
Op soek na waardes
Skole kan ’n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van ons kinders se karakter speel, maar daarvoor bestaan geen eenvoudige resep nie, en skole kan dit nie alleen doen nie.
[Resep] Kerrie-en-soetrissie-roomsop
Die winter kan maar kom, ons is reg vir die koue met dié heerlike sop.
Gedig: Huiskat
Lees Elisabeth Eybers se gedig, “Huiskat”.
Vra vir Susan: Voordele van tweetaligheid
Goeie dag Susan, My seuntjie is 15 maande oud en praat nog nie. Ek is Afrikaans en my man is Engels. Nou wonder ons of…
Karel Schoeman: Die ou gesegde oor ’n goeie skrywer
Sy plek in die Afrika-letterkunde en die wêreldletterkunde sal nooit gevul kan word nie.