ʼn Tweede toetsspeler binne twee dae het sy uittrede uit rugby op grond van mediese advies rakende kopbeserings aangekondig.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Januarie 2018
Proteas staan sterk ondanks verlies van aanvangskolwers
Toe maak Indië Saterdag soos Suid-Afrika op die eerste dag en verander ʼn vrot telling na een wat hulle weer hoop kon gee. Maar dit lyk nie genoeg nie …
‘Kapingsindikaat’ vasgetrek
Die sindikaat word verbind met altesaam 17 kapings.
Man (26) vas ná hy meisie (15) verkrag
ʼn 26-jarige man is in hegtenis geneem vir die verkragting van ʼn 15-jarige meisie.
Man ontvoer eksmeisie, hou haar gyselaar voor hy haar vermoor
Die verdagte het homself geskiet voordat die polisie hom kon vastrek. Die man is na ʼn hospitaal geneem waar hy tans in ʼn kritieke toestand is.
Dissipline en Benetton-bank kelder Cheetahs
Die impak van ʼn goeie bank en swak dissipline is Saterdag in Treviso deeglik in die Cheetahs se wedstryd teen Benetton herbeklemtoon. Die Vrystaters het…
Vier vas ná lugballon-ongeluk wat een eis
Vier persone is in hegtenis geneem nadat ʼn warmlugballon-ongeluk die lewe van minstens een persoon geëis het.
Een dood ná rooftog by winkelsentrum
Twee gewapende mans het glo een van die winkels binne ʼn inkopiesentrum binnegestorm en aangedring op kontant.
Man (74) se liggaam gevind: ‘Ons het voorberei op die ergste’
“Ongelukkig was dit nie die uitkoms waarvoor ons gehoop en bid het nie, maar ons is stom oor almal se ondersteuning.”
Begrafnisgangers vermoor twee; stort hul liggame in graf
Nadat die begrafnisgangers, wat besig was om ʼn vrou te begrawe, die mans vermoor het, het hulle hul liggame in die graf gegooi en die oorlede vrou se kis bo-op hulle laat sak.
Numsa dreig met regstappe oor Eskom-hoës se heraanstelling
“Numsa eis antwoorde aangesien dit blyk dat daar ʼn patroon in die maatskappy voorkom waar sekere prosesse misbruik word om te verseker dat sekere bestuurders beskerm word en nie verantwoordbaar gehou word nie.”
Nóg twee jong seuns sterf saam
Twee jong seuns, glo 12 en 13 jaar oud, is Vrydag saam dood.
Vrou (27) gly van krans, val na haar dood
Brandweerdienste is na die toneel ontbied waar vriende van die vrou, saam met wie sy glo op ʼn uitstappie was, aan nooddienspersoneel verduidelik het dat sy “per ongeluk” gegly en geval het.
Nagmerries oor die Southern Kings
Dit was pynlik, hartseer en is ʼn groot bron van kommer.
Jhb tot plaaslike rampgebied verklaar
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het dié stad tot ʼn plaaslike rampgebied verklaar.
Dogtertjie (2) sterf; sussie kritiek in hospitaal
Die tweejarige dogtertjie is kort ná haar aankoms by die hospitaal dood. Haar vyfjarige sussie is steeds kritiek in die hospitaal.
Cheetahs se kans ná Kings se (voortgesette) geploeter
Die Cheetahs behoort in hulle volgende drie wedstryde hulle aandele om die Pro14-uitspeelwedstryde te haal ʼn groot hupstoot te gee.
2 dood, vier beseer toe voertuie brand ná botsing
Die liggame van twee persone was in een van die verbrande voertuigwrakke vasgekeer.
Een vas ná moord op oud-Springbokrugbyspeler
Die voormalige junior Springbokrugbyspeler is in die intensiewesorgeenheid van ʼn hospitaal oorlede.
Gedagte vir die dag: Was my, reinig my!
Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid! Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde! Ja, my oortredings ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus. (Psalm 51:3-5)