“Dit wys net Suid-Afrikaners kán saamstaan as hulle in nood is. Dié saak is groter as politiek en groter as ras, en dán staan ons saam!”
Alles vir Maandag 5 Februarie 2018
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 5 Februarie 2018
Wie is dié week in die eerste posisie?
Polisie skiet verdagte dood
ʼn Groep gewapende aanvallers het Maandag omstreeks 02:00 op ʼn drankwinkel in Limpopo toegeslaan.
Man verdrink terwyl hy doop
Die Limpopo-polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat ʼn middeljarige man Sondagmiddag in ʼn klein dam buite Polokwane (Pietersburg) verdrink het.
Groepe vir én teen Zuma betoog buite Luthuli-huis
Op Twitter het gebruikers video’s gedeel van ʼn Njala-pantservoertuig met ʼn sleepwa vol doringdraad wat by die toneel opgedaag het.
Spice Girls gaan glo herenig vir wêreldtoer
Die gewilde Britse popgroep Spice Girls se vyf oorspronklike lede gaan glo herenig vir ʼn wêreldtoer waarvan die planne binnekort bekend gemaak sal word.
Bejaarde egpaar op plaas oorval
“Die egpaar is aangerand en gedwing om hul huis en die kluis oop te sluit.”
‘Mees gesoekte’ verdagte in Tzaneen vasgetrek
Die verdagte kon by drie vorige geleenthede daarin slaag om borgtog te kry en het misdade gepleeg terwyl hy op borgtog was.
Varsgebekkig: Dwarsgebek wees
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “dwarsgebek wees”
Die Wêreldbekerrugbytoernooi en Vlug 571
Dit was een van daardie vreemde oomblikke in rugby, in 1999 aan die vooraand van die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Uruguay in Glasgow.
Video: Talle bekendes kyk hoe ‘7de Laan’-akteur jawoord vra
Die amptelike Facebook-blad vir 7de Laan het dié geleentheid, wat deur onder andere Amor Vittone, André Lötter, Reynard Slabbert en Kevin Leo bygewoon is, op sosiale media uitgesaai.
Varsitybeker: Wits sien kans vir verdedigende kampioen
UP-Tuks en Wits was oor die jare in ʼn paar Intervarsity-rillers betrokke wat later weens politiek doodgeloop het en sedertdien slegs hier en daar deur ʼn paar vriendskaplike wedstryde vervang is.
Video: Kyk hoe verloofringe in 100 jaar verander het
Al ooit gewonder hoe verloofringe die afgelope 100 jaar, van die 1910’s verander het? Watter dekade is jou gunsteling?
Laat weet ons gerus in die kommentaar.
2 jaar ná Lily-mynramp: ‘Ons eis geregtigheid’
Twee jaar nadat ʼn skeepshouer met drie mynwerkers daarin in ʼn reuse-sinkgat verdwyn het toe ʼn gedeelte van die Lily-myn naby Barberton, Mpumalanga, ineengestort het, is die ondersoek na die tragedie afgehandel.
Volg die avonture van Yoshi, die karetseeskilpad
Yoshi, ʼn karetseeskilpad (“loggerhead turtle”) is op 16 Desember 2017 in die see vrygelaat – vind uit waar sy haarself nou bevind.
Resep: Dadelvierkantjies
Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!
Rand stewiger terwyl druk op Zuma toeneem
Die ekonoom Dawie Roodt is optimisties dat Zuma voor die einde van Februarie uit die Uniegebou sal wees.
Strafregtelike klagte teen Molefe ingedien
“Die hof het onder meer verwys na die openlike gulsigheid en gebrek aan integriteit en skaamte wat Eskom se leierskap aan die dag lê.”
Afrikaanse sanger finalis vir sexyste man; in nuwe TV-reeks te sien
“Al hierdie dinge het skielik oor my pad gekom – dis ʼn baie opwindende tyd vir my en ek gryp elke geleentheid met ope arms aan,” het die sanger vertel.
Bekende se seun is Fiela se nuwe kind
Dié jong akteur, wat reeds van vroeë ouderdom in advertensies speel, het verlede jaar sy rolprentdebuut gemaak in die fliek, Liewe Kersfeesvader.