Die immigrasiedebat is besig om die belangrikste saak in Europa te raak. Die een krisisberaad ná die ander van Europese Unie-lidlande slaag nie daarin om met ’n omvattende oplossing vorendag te kom nie.
Alles vir Donderdag 5 Julie 2018
Polisie sê oor vuurwapenlisensies wat verval het
Die polisie het ’n implementeringsplan ontwikkel om die oorhandigingsproses in bedryf te stel.
Brandstofprys: ANC vra ingryping deur VSA, SA-regering
“Dis nie nét die geveg teen korrupsie wat moet verskerp nie, maar ook die stryd teen verhoogde lewenskostes.”
Taalgebruik: huis toe, werk toe
Waarom word “huis toe” en “werk toe” los geskryf, maar “boontoe” en “ondertoe” vas? Taaltoffie stel ondersoek in
Grayston-brug: Ingenieur weier om vrae te beantwoord
Hy wou weereens nie verduidelik hoekom die konstruksiewerk voortgegaan het sonder ladingsassesserings nie en wou ook nie aan die kommissie sê wie verantwoordelik was vir inspeksies op die bouterrein nie.
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie
Jaco Strydom skryf jy kan erg godsdienstig wees en God mis, as liefde nie wen nie. Vyf lesers kan elkeen ‘n versameling van Jaco se rubrieke getiteld ‘Confessions oor kerkwees’ wen:
Leon van Nierop se resensie: American Animals
Onthou net, dit is ʼn eksperimentele rolprent wat in ʼn sekere opwindende en vernuwende styl gemaak is met slim redigering, dus neem dit ʼn rukkie om by die styl aan te pas en “in” die rolprent te kom. Maar as jy jouself eers oorgegee het, sal jy dikwels na jou asem snak.
Malmesbury-moskee: Aanvaller was psigiatriese pasiënt
“Daar is egter geen leidrade van enige betrokkenheid by ekstremistiese of radikale gedrag nie.”
Resep: Klewerige sjokoladebruintjies
Water jou mond al?
ANC verloor steun in plattelandse tussenverkiesings
Die ANC het steun ingeboet in die mees onlangse tussenverkiesings, wat in Bosbokrand in Mpumalanga en naby Lady Frere in die Oos-Kaap plaasgevind het.
Rower in mislukte transitorooftog doodgeskiet
ʼn Vermeende transitorower is Donderdagoggend doodgeskiet in ʼn gewaagde poging om ʼn geldwa in Boksburg aan die Oos-Rand te beroof.
Mpofu dreig De Vos met regsaksie
Adv. Dali Mpofu dreig prof. Pierre de Vos met regsaksie rakende ’n artikel wat laasgenoemde geskryf het oor die kommissie van ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).
Boek: Caesar se lourierkrans
Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia.
Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is daar nou net agt spanne oor met 24 spanne wat reeds huis toe is.
Tronkbewaarder vas vir verkragting
ʼn 41-jarige tronkbewaarder is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn 19-jarige vrou.
Seun beseer toe hy van bakkie val
ʼn 12-jarige seun het Woensdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe hy glo van die agterkant van ʼn bakkie afgeval het.
Lopende skrif, is dit nog nodig?
Lopende skrif is beslis nog nie aan die uitsterf nie, en dit sal goed wees as ons die waarde daarvan besef sodat die aanleer daarvan vir ons sin maak. Dit is ’n vaardigheid wat handig kan wees in die toekoms.
VF Plus-vroue uitgesluit van opleiding
“Indien net ANC-raadslede genooi is, sal ons daarop aandring dat die ANC in Gauteng die volle bedrag terugbetaal.”
Die Berlynse lugbrug – 70 jaar gelede
Op 26 Junie 1948, 70 jaar gelede, het die Berlynse lugbrug sy aanvang geneem. Dit was ’n sleutelgebeurtenis aan die begintyd van die Koue Oorlog en die eerste ernstige konfrontasie tussen Oos en Wes wat maklik op ’n oorlog kon uitgeloop het.
Gedagte vir die dag: Die Vriend van sondaars
Die jonger seun kry toe werk by ’n plaaslike boer en dié het hom die veld ingestuur om varke op te pas. (Lukas 15:15)