Waarom sê ons iemand is “uitgeknip” vir iets? Taaltoffie stel ondersoek in
Alles vir Dinsdag 18 September 2018
Grace Mugabe glo ‘kritiek siek’
Aldus ‘n mediaberig “veg Grace om haar lewe”.
Trap fiets vir kinders met spesiale behoeftes
“Wat toe gebeur het, het my hart soveel meer hoop gegee dat ek dit eintlik van die dakke wil afskree: ‘die gemeenskap gee om!’
Dié kunstenaars deel van Optog!
Optog! is die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sangers, akteurs en musikante en vind tussen Februarie en Desember 2019 plaas op 42 dorpe oor die hele Suid-Afrika.
‘My mense is die kluts kwyt’ kyk satiries na Afrikaners
ʼn Blou Bul-braai in Pretoria neem ʼn onverwagse wending.
Luister: Wiele2Wiele ry met Lexus se RX350 L en ʼn i20
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Ontvoerde Kaapse sakeman vrygelaat
Die Kaapse sakeman Liyaqat Parker is vrygelaat nadat hy langer as twee maande gelede ontvoer is. Die teenmisdaadaktivis Yusuf Abramjee, hoof van die #MakeSASafe-inisiatief, het…
People Connect Group: Word só verbind met jou kliënte
Onthou, met People Connect Group kry jy wat jy soek wanneer jy dit nodig het – en dit is alles met die druk van ʼn knoppie beskikbaar!
Week oue baba langs pad gevind
Die baba was warm aangetrek en toegedraai in ’n kombers.
‘Die Gelofte’ tree toe tot die Top-20
Die lied word gesing deur Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher.
Resep: Kaaps-Maleise viskerrie met geelrys
Partykeer is ʼn heerlike bak warm huiskos al wat jy nodig het om deur die week te kom.
Grondwet sê vandag oor wettiging van dagga
Die konstitusionele hof sal Dinsdag sy langverwagte uitspraak lewer oor die moontlike wetlike gebruik van dagga.
Foto’s: Wenners van 70ste Emmy-toekennings bekend
Reekse soos Game of Thrones, The Marvelous Mrs. Maisel, The Americans, Westworld, The Handmaid’s Tale en The Crown het met die groot pryse weggestap.
Vandag se sportnuus
Ná die Bokke se oorwinning die afgelope naweek oor die All Blacks het Suid-Afrika met twee posisies op die jongste wêreldranglys verbeter en Banyana Banyana het gister in die Cosafa-beker teen Malawi in Port Elizabeth gespeel en gemaklik met 6–0 geseëvier.
Boek: Al wat oorbly
Omstandighede dwing Wynand se eks en haar gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om ʼn ma te wees nie, en nog minder ʼn stiefma.
Misdaadkrisis is die regering se krisis
Dit neem egter niks weg van die feit dat die regering die hoof verantwoordelikheid het om sy burgers veilig te hou nie. ’n Regering wat nie sy burgers kan beveilig nie, verdien nie om te regeer nie.
EU stel strafmaatreëls teen Hongarye in
Hongarye is al lankal op die voorpunt van ʼn kulturele oorlog binne die Europese Unie tussen links-liberale en kosmopolitiese kragte aan die een kant, en behoudende, patriotiese kragte, aan die ander kant.
Man sterf by Kusile-kragstasie
Die man het glo net meteens inmekaargesak en toe gesterf.
Twee stoot onklaar motor, sterf toe vragmotor hulle tref
“Terwyl hulle die motor in die donker gestoot het, het ʼn vragmotor van agter gekom en teen hulle en hul voertuig gebots. Die twee mans is op slag dood.”
Ramaphosa kap na dié wat glo teen hom wil saamsweer
“As daar ʼn sameswering moet wees, moet dit een wees om armoede te verlig,” het Ramaphosa gesê.