Die spanne vir ronde vyf van die Rugbykampioenskap word vandag bekend gemaak. Die groot vraag in die Springbokkamp is wie losskakel gaan speel en wie die senterpaar sal wees.
Alles vir die maand September 2018
Trein ontspoor buite Pretoria
Metrorail-treindienste in Gauteng sal vanoggend ontwrig wees nadat ʼn trein Woensdagaand noord van Pretoria ontspoor het.
Kinders kom op baba se liggaam af
Die kinders het glo in die gebied gespeel toe hulle die baba se liggaam opgemerk het.
Probleme met betrekking tot ʼn gebalanseerde skoolleerplan
Hierdie vrae bied nie ʼn oplossing vir die probleme ten opsigte van ʼn gebalanseerde skoolkurrikulum nie. Maar dit bepleit ʼn ernstige strewe na balans en objektiwiteit. ʼn Gebrek aan balans sluip maklik in. Ek het my al self onbedoeld aan ʼn gebrek aan balans skuldig gemaak.
Gedagte vir die dag: Versprei lewenslus
Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is. (Spreuke 4:18)
Video: ‘Hy het alles van ons af weggevat’
“Daar is nie meer daai standvastigheid wat die familie bymekaar gehou het nie. Dit was altyd die lekkerste tye as die familie saam gekuier het. Hy het alles van ons af weggevat.”
Hier is die top-10 universiteite in die wêreld
Die Times Higher Education-ranglys van die wêreld se voorste universiteite is pas vrygestel.
Kaapstad sal miljoene spandeer aan biblioteke
“Biblioteke was nog altyd die hart van gemeenskappe. Dit moet ʼn toeganklike en veilige ruimte wees en toegang bied tot inligting en kennis.”
Klag ingedien oor onwettige mynbedrywighede
Die VF Plus het ʼn klag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aanhangig gemaak wat verband hou met onwettige mynbedrywighede in Frankfort in die Vrystaat.
MRK moet ‘menswaardigheid’ in Emfuleni herstel
Die Menseregtekommissie het vandeesweek verhore gehou om te bepaal of die besoedeling van die Vaalrivier in die munisipaliteit menseregte skend.
Verslag van Moerane-kommissie ʼn ‘nuwe hoofstuk’ vir ANC in KZN
Die ANC in KwaZulu-Natal het die verslag van die Moerane-kommissie oor politieke moorde beskryf as ʼn geleentheid om met ʼn “nuwe hoofstuk” te begin in dié provinsie.
Polisieminister gesels met ‘Total Shutdown’-organiseerders
“Ons sal ʼn gemeenskapsveiligheidsplan ontwikkel en vir die polisie sê hoe om hulle werk te doen.”
ToekomsVenster: Almal het gesondig
Ons almal is worstelend op weg met God en dis net sy genade dat ons staande bly. Hoe slaag ons bevooroordeeldheid jeens ander mense die liefdestoets van God?
Man wat Ramaphosa k-woord noem, bly in arres
Ses aanklagte van crimen injuria en twee van aanhitsing en opstoking staar hom in die gesig nadat hy verlede week in ʼn video te velde getrek het teen Ramaphosa en hom meermale die k-woord genoem het.
Spoedvraat ‘wat net motor wil toets’ vasgetrek
Die man was agter die stuur van ʼn Volvo XC60 toe hy deur wetstoepassers vasgetrek is.
Dawie Roodt: ‘Nog werkverlies ons voorland’
“Wêreldwyd is die neiging minder boere op groter plase. Jy gaan nie meer boere kry nie; kry dit in jou kop.”
Rowers breek deur vulstasiedak om kluis oop te blaas
“By hul aankoms op die toneel het hulle gate in die dak van die vulstasie opgemerk.”
Die wêreld in foto’s – 26 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
SA byna 70 000 werkgeleenthede kwyt
Die goeie nuus is dat die handel- en sakedienstesektor 7 000 werkgeleenthede elk geskep het en die boubedryf ʼn geringe toename van 1 000 werkgeleenthede ervaar het.
Selfdood in parlement: Veiligheidsmaatreëls nie gevolg
Daar is meer besonderhede bekend gemaak oor die senior personeellid wat sowat twee weke gelede sy eie lewe geneem het.