“Dankie vir die wyse waarop jy, Rina, ons taal laat leef het. Dankie vir geslagte Afrikaanse kinders wat met jou note grootgeword het.”
Alles vir die maand September 2018
Vermiste bejaarde se motors by vulstasie opgemerk
“Ons wil hê die polisie moet na die beeldmateriaal van die veiligheidskameras by die tolhekke tussen Kroonstad en Johannesburg kyk om te sien of die karre daar deur is,”
Vrou sterf ná verkragting: Man gevonnis
Alice Maree (21) het twee weke ná sy by haar werkplek verkrag is in die hospitaal gesterf.
Ma dood, dogter gewond in kruisvuur
Beamptes kon vasstel dat die vrou en haar dogter te voet onderweg was toe hulle in die kruisvuur van drie vermeende bendelede beland het.
Bejaarde vrou in Paarl vermoor
ʼn Bejaarde vrou se liggaam is Donderdagoggend in haar huis in Noorder-Paarl gevind.
Tekenprent: ‘Geen plaasmoorde in SA nie’
Pres. Cyril Ramaphosa het vandeesweek in New York tydens ’n media-onderhoud gesê het dat daar “geen moorde op boere” en geen grondgrype in Suid-Afrika voorkom nie.
Boek: Jock van die Bosveld en ander ware dierestories
Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
Frankryk en Amerika se vryheidstryd
Daar word vertel dat Frankryk soveel troepe na Amerika gestuur dat, toe die stryd vir onafhanklikheid gewonne was, daar meer Franse soldate op die slagveld was as Amerikaners self.
Busongeluk: Oorskot van oorledenes terug na Zim
“Ons is dankbaar teenoor die Suid-Afrikaanse regering wat deur die Padongelukkefonds kiste en volle begrafnisdienste deur drie begrafnisondernemers verskaf het.”
Minister doen regstappe oor joernalis se twiets
“Sy het tot 17:00 Donderdag om haar kwaadwillige leuens terug te trek en daarvoor om verskoning te vra, waarna sy sal moet begin geld insamel vir ʼn swaar skadevergoedingseis.”
Staatskaping: Duduzane Zuma sê oor omkoopgeld-bewerings
Duduzane Zuma het in sy beëdigde verklaring gereageer oor die bewering dat Ajay Gupta vir Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, die pos as minister van finansies en R600 miljoen omkoopgeld aangebied het.
Gedagte vir die dag: Hy wag vir jou
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. (Psalm 121:7)
‘Sasol aan verkeerde kant van mynbouhandves’
“Sasol moet voldoen aan die mynbouhandves omdat hulle binne die mynbedryf val.”
Plaasaanvalle: Polisiehoë gevra om op ondersoek te fokus
“Plaasaanvalle is duidelik nie aan die afneem nie en word nie met genoegsame erns deur die owerhede benader nie.”
Vier sterf in ongeluk in Noord-Kaap
Vier persone is Donderdag dood tydens ʼn ongeluk tussen ʼn Audi en ʼn vragmotor ongeveer 40 km buite Kimberley in die Noord-Kaap, op die pad na Douglas.
Msimanga oorleef mosie van wantroue
Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, het Donderdag ʼn mosie van wantroue wat deur die ANC teen hom gebring is, oorleef.
Desmond Tutu in hospitaal opgeneem
Nobelprys vir Vrede-wenner emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is in ʼn hospitaal in Kaapstad opgeneem vir ʼn reeks toetse.
Nuwe adjunk-visekanselier vir die Puk
Die Raad van die Noordwes-Universiteit het ʼn nuwe adjunk-visekanselier vir die Potchefstroomkampus aangestel.
Geen instapdiens meer by Pta-toetssentrums
Vanaf 1 Oktober 2018 sal persone nie meer sonder ʼn aanlyn bespreking by bestuurstoetssentrums in Pretoria kan opdaag nie.
ToekomsVenster: Barmhartigheid
God ken ʼn baie hoë premie aan barmhartigheid toe. Sy hele bediening in en deur sy Seun Jesus Christus is ʼn bewys van ongekende barmhartigheid.
Ons word geroep om dieselfde te doen.