“Dis amper drie jaar sedert ons mekaar laas gesien het. Ons het nooit gedink hy gaan dit oorleef nie.”
Alles vir Vrydag 2 November 2018
Luister: Helmut Lotti weer eersdaags in SA te sien
“Ek sê altyd vir mense: wat so mooi is van Suid-Afrika, is die feit dat daar baie verskillende kulture saam in een land woon.”
‘Afrikaanse skole steeds uitnemend ondanks talle aanslae’
Buys voer aan dat ideologies bevooroordeelde denke van politieke leiers daartoe lei dat besluite geneem word wat geensins in belang van gehalte-onderwys vir leerders is nie, maar slegs politieke doelwitte dien.
Ma van baba Wiehan 6 jaar ná moord: ‘Ons vergeet nooit’
“Hy gaan nie die Here se oordeel vryspring nie. Maar ek sal nooit ophou soek nie.”
Woede oor voorstel dat staat kerke reguleer
“Dit maak ʼn bespotting van die demokrasie en is ʼn belediging vir die godsdiensleiers wat tot dusver aan die demokratiese proses met die portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede deelgeneem het.”
Vermiste kleuter: ‘Kersfees kom nader en my moed raak op’
ʼn Bekende spesialis-ondersoeker kyk intussen ook na die saak.
Ouma van vier gevonnis vir bedrog
“Weens haar bedrog het Rhenish verlies van R1 083 699,59 gely en die Hoërskool Stellenbosch R63 289,99.”
Wen: ‘Liefde by die Dam’ gaan Kaap toe
Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Liefde by die Dam-konsert op 17 November by Meerendal in Durbanville.
Saak oor robwelpie se mishandeling wéér uitgestel
In die video kan gesien word hoe ʼn man op ʼn boot ʼn robwelpie met iets sny wat soos ʼn mes lyk en die dier meermale optel en hard neergooi.
Wat sien jy? ʼn Kat of ʼn kraai?
Die jongste optiese illusie wat soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei, is ʼn foto van ʼn kat wat met die eerste oogopslag lyk of dit ʼn kraai is
Tekenprent: Facebook as uitlaatklep
Tekenprent deur Jerm
Van die eerste oomblik tot vol oomblikke
Die eerste oomblik toe ek ons eerste seuntjie gesien het, was dit nie soos almal gesê het dit gaan wees nie… baie mense sê jy is onmiddellik verlief. Gaan enige iemand my oordeel as ek sê dit was nie die geval met my nie?
Massas ruk op teen e-tol, brandstofpryse
ʼn Skare mense neem vanoggend deel aan ʼn optog na die Uniegebou in Pretoria in protes teen verskeie kwessies, waaronder e-tol en die verhoging in BTW.
Brandstofprys kan ’n impak op rentekoers hê
Markte het reeds ʼn 60% kans op ʼn rentekoersverhoging vandeesmaand ingeprys.
Twee vas ná rowers op kitskosplek toeslaan
Die Tshwane-metropolisie se misdaadvoorkomingseenheid en SAPD was gou op die toneel en kon daarin slaag om twee van die vermeende rowers aan te keer.
Honderde drywers afgedank oor dagga
ʼn Personeelagentskap het honderde voertuigbestuurders afgedank nadat hulle positief getoets is vir daggagebruik.
Matrieks: Praktiese wenke vir jou leerwerk
Sangeres Chané Valentine het talle praktiese wenke vir matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.
G20-parlemente hoor hoe SA korrupsie stryd aansê
Suid-Afrika het sterk wetgewing, beleidstellings en instellings om korrupsie te bestry, maar die wetgewing word soms nie genoegsaam toegepas nie.
Bokser Chris van Heerden se boodskap aan matrieks
‘n Boodskap al die pad uit Los Angeles van die Suid-Afrikaanse bokskampioen, Chris van Heerden vir al die matrieks.
Belasting: Derduisende wag tot laaste dag
Die Inkomstediens het statistiek bekend gemaak rakende die afgelope belastingseisoen.