Dié dieretuin het drie jaar gelede groot hartseer beleef maar dié keer was daar ‘n gelukkige einde.
Alles vir die maand November 2018
N3 Sondag tot twee ure lank gesluit
Na gelang van die weer sal die sluiting moontlik aangepas moet word.
Die wêreld in foto’s – 2 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Bokke sal stryd tussen Wallis en Skotland fyn dophou
Wallis en Skotland het so ʼn proeseltjie van die frustrasie wat die sogenaamde toetsgleuf vir spanne inhou, beleef, en speel Saterdag (16:45) in die Principality-stadion sonder van hul voorste spelers teen mekaar.
All Blacks kies agt nuwes, Iere hou ‘proewe’ teen Italië
Daar is agt spelers sonder toetservaring in die All Blacks se span wat Saterdag (07:45) teen Japan in ʼn toetswedstryd in Tokio speel.
Maak SAL toe, sê Mboweni
“Dit word op ʼn verlies bedryf, ons sal dit waarskynlik nie kan omkeer nie; daarom is my mening dit moet gesluit word.”
‘Rower’ geskiet ná kitsbankrooftog
“Hy kon dit nogtans regkry om sy vuurwapen uit te haal en een van die verdagtes in die been te skiet.”
Komitee wil hê Gigaba moet kom verduidelik
“Die komitee gaan moet dink oor wat moet gebeur om die geld wat op litigasie bestee is, te verhaal.”
Oudkolonel wat doodstraf vryspring dié naweek terug in SA
“Dis amper drie jaar sedert ons mekaar laas gesien het. Ons het nooit gedink hy gaan dit oorleef nie.”
Luister: Helmut Lotti weer eersdaags in SA te sien
“Ek sê altyd vir mense: wat so mooi is van Suid-Afrika, is die feit dat daar baie verskillende kulture saam in een land woon.”
‘Afrikaanse skole steeds uitnemend ondanks talle aanslae’
Buys voer aan dat ideologies bevooroordeelde denke van politieke leiers daartoe lei dat besluite geneem word wat geensins in belang van gehalte-onderwys vir leerders is nie, maar slegs politieke doelwitte dien.
Ma van baba Wiehan 6 jaar ná moord: ‘Ons vergeet nooit’
“Hy gaan nie die Here se oordeel vryspring nie. Maar ek sal nooit ophou soek nie.”
Woede oor voorstel dat staat kerke reguleer
“Dit maak ʼn bespotting van die demokrasie en is ʼn belediging vir die godsdiensleiers wat tot dusver aan die demokratiese proses met die portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede deelgeneem het.”
Vermiste kleuter: ‘Kersfees kom nader en my moed raak op’
ʼn Bekende spesialis-ondersoeker kyk intussen ook na die saak.
Ouma van vier gevonnis vir bedrog
“Weens haar bedrog het Rhenish verlies van R1 083 699,59 gely en die Hoërskool Stellenbosch R63 289,99.”
Wen: ‘Liefde by die Dam’ gaan Kaap toe
Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Liefde by die Dam-konsert op 17 November by Meerendal in Durbanville.
Saak oor robwelpie se mishandeling wéér uitgestel
In die video kan gesien word hoe ʼn man op ʼn boot ʼn robwelpie met iets sny wat soos ʼn mes lyk en die dier meermale optel en hard neergooi.
Wat sien jy? ʼn Kat of ʼn kraai?
Die jongste optiese illusie wat soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei, is ʼn foto van ʼn kat wat met die eerste oogopslag lyk of dit ʼn kraai is
Tekenprent: Facebook as uitlaatklep
Tekenprent deur Jerm
Van die eerste oomblik tot vol oomblikke
Die eerste oomblik toe ek ons eerste seuntjie gesien het, was dit nie soos almal gesê het dit gaan wees nie… baie mense sê jy is onmiddellik verlief. Gaan enige iemand my oordeel as ek sê dit was nie die geval met my nie?