Kaapstad se damvlakke het die afgelope week met 0,7% gedaal tot 51,3%, het plaaslike owerhede Maandag gesê.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Maart 2019
Bestuurders veroordeel wat snelweg versper
Blade Nzimande, minister van vervoer, het die optrede van sommige vragmotorbestuurders, wat Sondag ʼn deel van die N3-snelweg tussen Pietermaritzburg en Durban versper het, ten sterkste veroordeel.
Numsa staak by BMW
Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) het Maandag by BMW Suid-Afrika begin staak oor wysigings aan diensvoorwaardes by die maatskappy se aanleg in Rosslyn, Pretoria.
Moordklag teen burgemeester teruggetrek
Mluleki Ndobe, uitvoerende burgemeester van die Harry Gwala-munisipaliteit, het gesê hy is “verlig, maar kwaad” dat aanklagte teen hom in verband met die moord op Sindiso Magaqa voorlopig teruggetrek is.
BLF hou by opmerkings oor Hoërskool Driehoek-tragedie
Solidariteit het Maandag bevestig dat hy opponerende stukke van die Black First Land First (BLF) se president, Andile Mngxitama, ontvang het.
Lang vonnis ná moord by bank
Tebogo Masire (23) van Douglas in die Noord-Kaap is Maandag in die hooggeregshof gevonnis ná die moord op Helen Janse van Vuuren (60) op 28 Augustus 2018 by ʼn bank in die dorp.
ToekomsVenster: Om Jesus te volg
Maak vandag ʼn keuse vir die lewe.
Hof beveel Môrester-kinders moet bly
Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het ‘n tussentydse bevel bekragtig dat kinders wat uit drie plekke van veiligheid in KZN geneem is, voorlopig daar moet bly.
Video: Gesin sing soos wafferse Von Trapps toe beurtkrag tref
“Slegs twee dae gelede het ek geskryf daaroor om positief te wees ten spyte van die uitdagings en frustrasies in hierdie tye. Woorde is nie altyd nodig nie. Soms kan ons net voel.”
Zondo-kommissie stel ultimatum aan Vrystaatse regering
“Ons word beperk en kan nie die belangrike inligting wat die provinsie se regering belowe het, kry nie.”
Vrou van IVP-leier sterf ná lang siekte
Die IVP-leier Mangosuthu Buthelezi se vrou, Prinses Irene, is vanoggend na ‘n lang siekte oorlede.
Taliep se dogter oor sepie-rol: ‘Hy sou só trots wees’
“Met die hofsaak en die kollig wat [met my pa se dood] gepaard gegaan het, moes ek eers ʼn ruk weer skuil. Ek moes eers ordentlik rou en myself weer vind as ʼn kind sonder ʼn pa.”
Hekkies-held nou ’n dosent
“Vir 17 jaar was atletiek my lewe: Ek het atletiek geëet, gedrink en geslaap.”
Boek van die maand: ‘Die troebel tyd’ deur Ingrid Winterbach
Moenie troebel met donker verwar nie. Die manier waarop Winterbach ironie hanteer in Die troebel tyd maak die leeservaring allermins ʼn somber affêre. Die boek is heerlik aweregs, polities onkorrek, sinies snaaks en boonop meesleurend.
Varsgebekkig: Van die wieg tot die graf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “van die wieg tot die graf”
Drie in hof oor tiener se ‘huwelik’ met 61-jarige
Luidens die klagstaat is die meisie, wat volgens wet nie geïdentifiseer mag word nie, op 13-jarige ouderdom gedwing om met ʼn 61-jarige man, ʼn kennis van haar oom, te trou.
Maimane wil wetgewer weer laat saamroep
Maimane meen Suid-Afrika staan op die rand van die afgrond “waarvan ons dalk nooit kan herstel nie”.
Onraad vermoed voor vlieënier in klubhuis vasvlieg
“Matsieng-vliegklublede het vermoed dat die vlieënier moontlik bymotiewe kan hê en het die nagenoeg 50 gaste beveel om die klubhuis onmiddellik te ontruim.”
Padtoets: Mercedes-Benz V250d ʼn bielie van ʼn bus
As ʼn mens die V250d van buite beskou hoef jy nie te wonder of dit ʼn people carrier is nie. Hy lyk sommer luuks en wintie terselfdertyd. Buite is wel nie waar die towery lê nie… dís in die binneruim.
Musiekdroom wink vir Binnelanders-akteur
“Voorheen het mense altyd vir my gesê ek moet dit nie doen nie, dat ek my naam gaan krater maak en dat mense vir my gaan lag. Maar ek het my kop skoon gekry en ek het my droom begin bewaarheid.”