Intussen word ʼn immigrasiebeampte in Kimberley daarvan beskuldig dat hy omkoopgeld van ʼn vermeende onwettige immigrant geëis het.
Alles vir Woensdag 15 Julie 2020
Ondersoek na skrootvoorsiening aan metaalbedryf kom
Die Suid-Afrikaanse metaalbedryf verkeer tans onder groot druk.
Resep: Winterkerriepot
Hierdie eenvoudige gereg is selfs lekkerder die volgende dag!
Dié rugbyspelers dalk oud, maar ver van koud
Niemand kan kers vashou vir die 95-jarige oupagrootjie Easton Roy nie.
Vandag se sportnuus
Britse joernalis sê Hamilton is die beste F1-jaer nóg.
Covid-19 blameer vir vertraging met prestasie-ooreenkomste
Pres. Cyril Ramaphosa was glo van plan om teen einde Maart prestasie-ooreenkomste met sy kabinet te begin onderteken toe die Covid-19-pandemie ʼn stokkie daarvoor gesteek het.
Sanger wys eersteling, vertel van uitdagings te midde pandemie
“Geen ouers, familie of vriende wat my mag besoek nie. My moed was in my skoene, maar die opwagting van Luke was te groot dat enige iets hierdie opwinding sou kon belemmer.”
‘Kabinet sal besluit oor skole’
Die regering is uiters bekommerd oor onderwysers, hoofde en skoolondersteuningspersoneel wat enige platform gebruik om die regering aan te val omdat hulle moet terugkeer werk toe.
Minister en sy vrou toets positief vir Covid-19
“Dit was die minister se derde stel toetse sedert die uitbreking van die virus.”
Covid-19-statistieke: Amper 300 000 het al positief getoets
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Die heilige God
Die HERE het geroep: “Samuel!” “Ek kom!” antwoord Samuel. (1 Samuel 3:4)