Hierdie bykos word die volgende dag ʼn heerlike vegetariese gereg.
Alles vir Maandag 27 Julie 2020
Boek: Het jy al ʼn probleem ontmoet?
“Die probleem met probleme” help ou mense om die jonger garde se probleem met probleme beter te verstaan.
Pensioenarisse sleep ouditeur-generaal hof toe
Vier voormalige werknemers van die kantoor van die ouditeur-generaal (OG) dagvaar die OG vir meer as ʼn dekade se agterstallige pensioengeld.
Prasa-bestuurder, oudwerker vas oor gesteelde goedere
“Diegene wat in hegtenis geneem word moet aangekla, skuldig bevind en die swaarste vonnis opgelê word.”
Tekortkominge met welsynstoelae in parlement uitgewys
“Daar is te veel foute en leuens in hierdie departement, en te min wilskrag.”
Covid-19: Minister uit hospitaal ontslaan
“Die minister is deur sy mediese span aangeraai om vir nog sewe dae tuis te bly.”
Polisie reg vir groep wat Kaapse metro ‘tot stilstand wil bring’
“Ons het met kommer kennis geneem van berigte op sosiale media van ʼn drukgroep wat dreig om Maandag sekere dele van Kaapstad, insluitend hoofweë en toegangsroetes, tot stilstand te bring.”
Covid-19-statistieke: Amper 450 000 gevalle reeds aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Nie moeilik nie?
Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie … (1 Johannes 5:3)