“Dit was asof ʼn fliek voor ons afgespeel het,” sê Jamie Lee Piek wat haar eie baba op pad hospitaal toe in die motor gevang het.
Alles vir Donderdag 24 September 2020
Resep: Kerrievis
Kerrievis en slaai is die perfekte naweekgereg.
Beplande kortfliekprojek werp lig op plaasaanvalle
Dian Weys, Nicola Hanekom en Albert Pretorius gesels oor ‘Plaashuis’, ʼn beplande kortfliek oor plaasaanvalle. Luister hier hoe jy die projek kan ondersteun.
Drie vas ná betogers pad opkap
“Ons sal nie toelaat dat betogers amok maak en ons openbare paaie opgrawe nie, want dit sal tot ongelukke en sterftes lei.”
Erfenis is nie te vat
Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, wil Afrikanererfenis in temaparke van skande plaas. Hy wil ons erfenis vat. Daar is duidelik ʼn misverstand. My erfenis word nie deur die minister besit nie.
E-konsertgids: André Schwartz, Leah, Rina Hugo aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
3 lekker slaaie vir Braaidag
Vandag is Braaidag! Maak hierdie lekker slaaie saam met jou braaivleis en braaibroodjie.
Polisielid berg op om hond te red
“Sy was baie bang en ek moes haar noodgedwonge dra, maar na elke paar meter het sy begin spartel,” vertel lt.kol. Eric Brand.
Sendingstasie reageer op ernstige bewerings
“Hierdie media-ontploffing het ten doel om gerugte te versprei en die humanitêre en geestelike werk van hierdie Christelike sendingstasie te vernietig.”
Man vervolg ná matriekmeisie se dood
“Dit is ou wonde wat nou weer oopgekrap word. Dit is nie maklik nie.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Op die regte pad
Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie. (1 Johannes 2:10)