Schuetz word daarvan beskuldig dat hy “willens en wetens” medepligtig was aan die moord op 3 518 gevangenes in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp noord van Berlyn.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Oktober 2021
SA eindelik van Britse rooilys verwyder
Dit is amptelik, Suid-Afrika word van Brittanje se reisrooilys verwyder.
Fase 2-beurtkrag afgekondig
Fase 2-beurtkrag sal vanaand (Donderdag) vanaf 21:00 tot Vrydag 05:00 geïmplementeer word. Beurtkrag sal ook Vrydagaand en Saterdagoggend gedurende dieselfde tydgleuf herhaal word sodat Eskom…
Foto’s: Klaskamers in brand verwoes
Die brand het vermoedelik in twee mobiele klaskamers ontstaan.
Wenverhaal in US Woordfeesbundel bekend
Die 22ste Toyota US Woordfees met die tema “Iets anders” is vanjaar van 1 tot 7 Oktober op Suid-Afrika se eerste opwip-TV-kanaal uitgesaai. Gehore kon…
ToekomsVenster: Christene doen dinge anders
Daar rus ’n verantwoordelikheid op kinders van die Here en Paulus maak dit baie duidelik.
Foto’s: Kerkgeboue, argitektuur in bundel opgeneem
Kerkliefhebbers en bewonderaars van kerke se argitektoniese ontwerpe, sal die inhoud van hierdie koffietafelboek verslind.
Arrogant, harteloos en wreed’: Appèlhof gee Santam bloedneus
Die versekeraar is Donderdag as arrogant, harteloos en wreed bestempel vir sy uitbetaling van eise vir sakeonderbreking.
Stokes mis dalk As-reeks oor vingeroperasie
“Hy sal vir die volgende vier weke intensiewe rehabilitasie onder die toesig van die ECB se mediese span ondergaan.”
Kia slaan ʼn ses met die Sonet
Veiligheidsgewys bied die Sonet twee lugsakke, sluitweerremme met elektroniese remkragverspreiding en vastrapbeheer. Dit is lekker sterk vir ʼn voertuig wat minder as R300 000 kos.
Nuuskommentaar: Die seisoen van stakings het aangebreek!
Tydens hierdie stakingseisoene gebruik vakbondleiers gewoonlik radikale opmerkings en optrede om radikale verandering vir hul lede teweeg te bring as onderhandelingstaktieke. Dit is gewoonlik selfs in weerwil van die ekonomiese werklikhede wat maatskappye in die gesig staar.
‘Donkerdrif’ wen prys
Die pryse, wat al 21 jaar bestaan, word deur plaaslike boekhandelaars aangewys en vereer boeke wat in Suid-Afrika geskryf en gepubliseer is.
Carletonville-hospitaalbrand doelbewus gestig
Dit word vermoed dat die brand gestig is om korrupsie rakende PPE te verdoesel.
Dis Cele vs. Sitole in stryd om beheer van polisie
Sedert 2000, met die aanstelling van Jackie Selebi, is elke polisiekommissaris in omstredenheid gedompel. Een van die grootste bydraende faktore hiervoor was omdat dit politieke aanstellings was van mense sonder enige polisie-ervaring.
Hou saam tuinfees op Stellenbosch
Stellenbosch, Suid-Afrika se eie dorp van eikebome, hou tans ʼn tuinweek wat spog met praatjies, toere, kuns, wyn en kos.
‘Kampvegter vir inenting’ glo dood weens Covid
Iris Adams (64), ʼn verpleegster, was die eerste gesondheidswerker by die Karl Bremer-hospitaal in die Wes-Kaap wat teen Covid-19 ingeënt is.
Aanlyn skou beantwoord vrae oor vrugbaarheid
Talle sprekers en kenners op die gebied van vrugbaarheid sal beskikbaar wees om ʼn legio vrae te beantwoord.
DA verwyder omstrede verkiesingsplakkate
“Ons het ons woorde swak gekies, maar ons bedoeling was opreg.”
#JongStemme: Het jy jou naaste (en boelie) lief soos jouself?
Ek vra nie van jou om jou boelie se beste vriend te word nie, maar ek vra wel van jou om te leer om te verstaan.
BMW R 1250 RT –’n moeitelose toerfiets
Vir die 190 km-rit was die RT waarlik ’n fees om mee te ry.