Die hoofstroommedia in Amerika het die kragtigste en gevaarlikste mag in die land geword. Dit weet hulle goed en hulle bevorder skaamteloos die belange van die invloedryke Demokratiese elite eerder as om die nuus te verskaf.
Alles vir Maandag 6 Desember 2021
MTN wil nou ook inenting verplig
“Die wetenskap is duidelik,” sê Ralph Mupita, uitvoerende hoof van MTN.
F1-titelgeveg op mespunt gebalanseer
“Vir Max maak dit nie saak as nie een van ons die wedren voltooi nie; daarteenoor wil ek graag hê dat ons al twee in een stuk moet klaarmaak.”
Suurstof, hospitaalopname nie só nodig vir Omikron-pasiënte
Dr. Fareed Abdullah waarsku egter dat die situasie binne die volgende paar weke ingrypend kan verander. Meer navorsing moet boonop gedoen word.
Nóg reën in groot dele van SA verwag
Suid-Afrikaners in groot dele van die land kan hulle gereedmaak vir nóg swaar reën wat die volgende sewe dae kan uitsak. Die land het reeds…
Sepiegids: Delia se lewe verander in ʼn oogwink in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ sukkel Zoe om Bridgette en Donovan se verhouding te aanvaar en in ‘Arendsvlei’ maak Janice se dreigement vir Lionel bekommerd.
Baba sterf in motorongeluk
Die motor het verskeie kere gerol.
Verbruikersake: Dis wat beurtkrag aan elektriese toestelle doen
Ina Opperman het by Dialdirect gaan hoor watter toestelle deur beurtkrag beskadig kan word en hoe om dit te voorkom
Covid-19-statistieke: Byna 8 000 nuwe gevalle in Gauteng
Die positiwiteitskoers bly onveranderd.
Sonslimwenke vir die kleinspan
Jong velletjies is ekstra kwesbaar.
3 skoolverlaters sterf in botsing
“’n Sielstilte het op Hoërskool Ben Viljoen en die gemeenskap neergedaal.”
Busongeluk eis netbalspelers voor kampioenskap
Die bus was met netbalspelers op pad na die Spar-netbalkampioenskap in Kaapstad toe dit teen ’n ander bus gebots het.
Gedagte vir die dag: God sien jou. Sien jy Hóm?
Gaan ek op na die hemel toe, is U daar; gaan lê ek in die doderyk, dan is U ook daar! (Psalm 139:8)