Een uit elke ses meisies in die Filippyne trou voor hulle 18 jaar oud is.
Alles vir Donderdag 6 Januarie 2022
Twee kritiek ná bye hulle takel
Werkers het gras gesny toe hulle ’n byekorf versteur het.
Meer as helfte van gesaaides in Wes-Vrystaat in gedrang
Dringende ingryping gaan nodig wees om talle boere in die provinsie in bedryf te help hou.
Brand by UK geblus
Die universiteit stel tans ondersoek na die oorsaak van die brand in.
Video: Groot kommer oor sprinkane in Noord-Kaap
Die sprinkaanplaag veroorsaak ook ʼn gevaar op paaie omdat dit sig erg belemmer.
Djokovic hof toe oor dreigende deportasie
Die Serwiër het Woensdag in Australië aangekom, waarna immigrasiebeamptes hom ure lank by ʼn fasiliteit in Melbourne aangehou en toegang tot die land geweier het.
Twaalf mense sterf toe huis brand
Agt kinders is in die tragiese voorval dood.
Boek: ʼn Boekwinkel tussen die wolke?
Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels, avonture en dagdrome (en ʼn klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees).
Taalgebruik: Koppeltekens en klinkers
Skryf ʼn mens “antiinflammatories” of “anti-inflammatories”? Is dit “skiuitrusting” of “ski-uitrusting”? Taalgebruikers trap soms klei met die gebruik van koppeltekens by woorde met klinkers.
Meghan Markle kry een pond as vergoeding
Sy het in 2019 die nuusgroep gedagvaar oor die publikasie van ʼn brief wat sy in 2018 aan haar vervreemde pa, Thomas Markle, geskryf het.
Vermiste man se liggaam op Tafelberg gevind
Polisiebeamptes is op die toneel.
Luister: Groot opwinding tydens Dakar se langste skof
Die vierde skof, met die langste sneltrajek van die 2022 Dakar-ren, het gister vir groot opwinding gesorg.
Dramatiese wending in Djokovic-sage
Die negemalige Australiese Ope-kampioen het egter nooit verby grensbeheer gekom nie.
Zondo-verslag ‘moet einde bring aan politieke onverantwoordbaarheid’
Daar moet nou met die moeisame proses begin word om Suid-Afrika van straffeloosheid en politieke ontoerekeningsvatbaarheid te bevry deur die beskuldigdes aan te kla, hulle agter tralies te kry en die plaag van ANC-korrupsie eens en vir altyd uit te roei.
Leon van Nierop se resensie: The Defeated
Veral mans sal van hierdie dramatiese reeks hou wat afspeel enkele jare ná die Tweede Wêreldoorlog toe Berlyn in vier dele verdeel was, nog voor die Berlynse muur opgegaan het.
SANParke betreur kapingspoging naby wildtuin
Dit kom nadat kapers Maandag verskeie skote op ʼn ma van Pretoria en haar twee kinders in hul gesinsmotor naby die Krugerwildtuin afgevuur het.
Leon se resensie: Parallel Mothers
Om te sien hoe hierdie drama hom voltrek, en die onverwagse wendings wat intree, maak die prys van ʼn fliektoegangskaartjie absoluut die moeite werd.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (26%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (26%) en Gauteng (19%).
Resep: Romerige blatjang-hoendergebak
Blatjanghoender is waarskynlik ʼn gunsteling in baie Suid-Afrikaanse huise. Probeer gerus dié resep wat jy in jou ketelbraai kan gaarmaak.
Gedagte vir die dag: Die brandende doringbos – God is nog altyd daar
Toe die Here sien dat hy nader kom, roep God na hom uit die doringbos: “Moses! Moses!” (Eksodus 3:4)