Wanneer sê ons iemand het haasvleis geëet en waar kom ons daaraan?
Alles vir Dinsdag 28 Junie 2022
Manjifieke Marizanne slaan 150 teen Engelse
“Dit het gelyk asof sy al vir jare toetskrieket speel,” het Kate Cross, Engeland se openingsbouler, gesê.
CVO-skole hou Winterspele in Bloemfontein
Ná twee jaar van inperkings het meer as 1 000 rugby- en netbalspelers van meer as 20 CVO-skole van regoor die land die afgelope naweek aan die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se Winterspele in Bloemfontein deelgeneem.
Boek: ‘Vuurvreter’ – Joha van Dyk
‘Vuurvreter’ volg op ‘Branderjaer’, Joha van Dyk se debuutroman wat in 2020 verskyn het.
46 liggame in vragmotor-sleepwa gevind
16 mense, onder wie vier kinders, is lewend gevind en na ʼn hospitaal vervoer vir behandeling.
Ikoniese blaser onthou gloriedae op 90ste verjaardag
“Toe ek daardie drie gee, toe reën die bierblikkies en die nartjies oor die draad,” onthou die legendariese toetsskeidsregter Max Baise.
Antwoorde nog gesoek vir taverne-tragedie wat 21 tieners eis
“Ons het deur die skare probeer beweeg en geskree ‘laat ons asseblief deur’ en ander het geskree ‘ons gaan dood’ en ‘ons versmoor’ en ‘daar is mense wat nie kan asemhaal nie’.”
Kinkelbos-vliegongeluk: Oorledenes is buitelanders
“Dit is ʼn uiters hartseer dag vir ons almal hier by die Algoa-vliegklub en ons wens al die betrokke families en vriende sterkte toe in hierdie tragiese tyd.”
Verbruikersake: Eerlikheid wen wanneer dit kom by lewensversekering
Ina Opperman het gaan kyk hoe belangrik dit is om eerlik te wees wanneer jy vir lewensversekering aansoek doen om te verseker dat jou eis later uitbetaal word.
Suiwer jou bloed self só
Dit hoef jou nie ’n hoop geld te kos om jou bloed op ’n natuurlike manier van afval- en gifstowwe te reinig nie. Inteendeel, jou lewer en niere is perfek geskape om dié taak te verrig. Met eenvoudige en klein leefstyl- en dieetaanpassings sal jou bloed klopdisselboom bruis.
Ontvoerde vrou se liggaam in mynskag gevind
Die vrou wat verlede maand in Limpopo ontvoer is, se liggaam is in ʼn mynskag in Benoni aan die Oos-Rand gevind.
Gedagte vir die dag: Vreugde en vrede is joune
“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!” (Romeine 15:13 – AFR83)