ʼn Hamster het veilig teruggekeer Aarde toe ná hy op ʼn ballon na die stratosfeer gestuur is.
Alles vir Dinsdag 28 Junie 2022
Man reis wêreld op motorfiets plat
“Dis net die Here se genade. Hy is die Een wat die deure oopgemaak het sodat die Bybels by die regte mense uitkom.”
#JongStemme: Vat die langpad, vrou-alleen
Ek het onlangs my tas gepak met alles wat ek moontlik sal nodig hê (winter en somer, al is dit winter), ʼn pak nartjies en my gunstelingpeuselhappies. Ek het vrou-alleen gaan toer. Ja, vrou-alleen in Suid-Afrika.
Nienaber kies Willemse, Wiese vir Wallistoets
“Wanneer daar so ’n groot spelersgroep is, sal daar altyd ’n paar spelers wees wat hulself ongelukkig kan ag omdat hulle nie die span gehaal het nie.”
Agtjarige skiet baba, kleuter in motel
Die seun se pa, ʼn veroordeelde misdadiger, het sy vuurwapen in die kas in ʼn motelkamer in Florida gelaat.
18 burgerlikes sterf in Oekraïense lugaanval
Rusland sê hy het ʼn wapenaanleg langs ʼn winkelsentrum geteiken, toe die winkelsentrum ook aan die brand geslaan het.
Webber voorspel nog ’n Verstappen-wêreldtitel
“Dit lyk asof Red Bull tans ’n antwoord op die meeste vrae het; Max kan selfs die wêreldtitel voor die einde van die seisoen in die sakkie hê.”
Tweede treffer vir Ivan Roux op Top-20
Ivan Roux se jongste enkelsnit, “Single”, maak vandeesweek sy buiging op die Top-20 terwyl Droomsindroom ná vyf weke van sy topposisie ontneem is.
‘Nie nét polisie is korrup’ – Cele oor veediefstal
Bheki Cele, polisieminister, sê ook sommige plaaswerkers pleeg misdaad weens die swak verhouding tussen boere en hul werkers.
Skade ná vloede in George
Kragonderbrekings en skade aan huise en paaie is van die gevolge van die oorstromings Vrydag in George.
Fase 6-beurtkrag beplan
Tien opwekkingseenhede het oornag die gees gegee. Hier is wat dit kan beteken:
22 in ʼn ry vir Djokovic op Wimbledon
Die topgekeurde Serwiër het Soonwoo Kwon se aanslag op die ikoniese Centre Court afgeweer, terwyl Carlos Alcaraz en Andy Murray ook hul wedstryde gewen het.
‘Troukoors’-aktrise gee jawoord
Die “Troukoors”-aktrise het dié opwindende nuus op Instagram gedeel.
Europa wag gespanne op SA wildsvleis; wetgewing, siektebeheer sloer
WRSA en ander betrokkenes is nou al 15 jaar besig om wetgewing slegs vir wildsvleis deurgevoer te kry.
Verpleegsters, wagte by kliniek beroof
Drie verdagtes het na bewering om 01:30 oor die kliniek se heining geklim en die wagkamer binnegegaan.
Nazi-wag (101) vervolg vir oorlogsmisdade
Die bejaarde man voer aan dat hy nie bewus was van die gru-misdade wat by die Sachsenhausen-kamp noord van Berlyn plaasgevind het nie.
Niehaus wil staat nou dagvaar
Niehaus is verlede Julie tydens ʼn regstreekse televisie-onderhoud in boeie geslaan.
Foto’s: Toestand van Potch-landboukollege skok
Die kollege word as ʼn erfenisterrein beskou wat ’n deurslaggewende rol in landbounavorsing en -opleiding speel. Van die geboue het historiese betekenis, maar is nou erg vervalle.
Gewrigspyn word erger sonder beskerming
Indien jy van tyd tot tyd sukkel met gewrigspyne, is jy heel waarskynlik een van 12 miljoen Suid-Afrikaners wat reeds sukkel met osteoartritis.
Resep: Hoender-en-boontjie-oondgereg
Dié oondgereg is perfek vir die ysige winterkoue.