Agnetha Fältskog en Anni-Frid Lyngstad het sowat vyf dekades gelede die musiekwêreld saam met Björn Ulvaeus en Benny Andersson as ABBA stormgeloop.
Alles vir Donderdag 31 Augustus 2023
Trokdrywer vas wat glo vrag drank help kaap
Daar word verder beweer dat die verdagtes die twee insittendes glo na die agterkant van die vragmotor gedwing het waar die alkohol van die vragmotor gebuit is.
Britse minister van verdediging bedank; opvolger reeds aangewys
Wallace (53) is al 18 jaar ʼn parlementslid en is naas Winston Churchill die land se langsdienende Konserwatiewe Party minister van verdediging.
ANC se Zim-uitsprake het ‘tasbare gevolge’
Kenners meen die voortsetting van Zimbabwe se ondemokratiese tradisie, tesame met die ANC se onwilligheid om hom daarteen uit te spreek, hou gevaarlike ideologiese sowel as tasbare gevolge vir Suid-Afrika in.
Video: Grafika met uitstekende tydsberekening
Soms werk die tydsberekening met grafika tydens sportgebeure onverwags perfek. Geniet gerus dié grappige video.
Dodetal in Jhb-brand styg verder
Die brand is geblus en nooddienswerkers het met opruimingsoperasies begin.
Stof behoorlik opgeskop tydens jongste Stofskop
As mense glimlag en jy sien stof op hulle tande dan weet jy dat “Stofskop, Powered by Motul” ’n reusesukses was.
Dié omroeper binnekort deel van Pretoria FM-span
Die omroeper, Elsa Esterhuizen, sluit vandeesweek by Pretoria FM se uitsaaispan aan.
‘Hou op kla,’ twiet oud-Wallaby
Drew Mitchell het op sosiale media gesê hy verstaan nie die bohaai oor die Springbokke se plaasvervangersbank teen die All Blacks op Twickenham nie.
Antieke spel voed Georgië se rugby-DNS
Die brutale tradisionele spel stel geen beperking op die getal deelnemers aan ʼn wedstryd of hoe lank dit duur nie. Daar is ook gʼn skeidsregter in sig nie – vir ʼn spel met só min reëls is daar nie juis ʼn behoefte aan een nie.
Britse egpaar verdwyn van KZN-plaas
Die polisie het Dinsdag, met toestemming van die eienaar, die egpaar se huis oopgebreek, maar niks buitengewoons opgemerk nie.
Foto’s: Idalia tref Georgia, Carolina
Alhoewel daar geen onmiddellike bevestigde sterftes was nie, het Ron DeSantis, die goewerneur van Florida, beklemtoon dat dit vinnig kan verander, gegewe die storm se omvang.
Wiele2Wiele ry met Countryman en nuwe CX-5
Wiele2Wiele het met die MINI JCW Countryman en Mazda se pragtige CX-5 gaan ry en kan nie uitgepraat raak oor BMW se R 1250 GS Trophy Edition-motorfiets nie.
Bespreek nou vir Skryfnet se liefdesverhaalkursus en kry afslag!
Kom skryf nou in vir Skryfnet se liefdesverhaalkursus en kry die geleentheid om die gewilde skrywer Elsa Winckler te ontmoet en vir haar vrae te vra.
Jones waag met jong manne ná rampspoedige nederlae
“Hoe het ons weer met Eddie opgeëindig? Hy is vol van homself. Hy praat oor ʼn wonderlike wedstryd, maar speel dan ’n slegte een,” sê oudafrigter John Connolly.
Novak op voorvoet in New York
Novak Djokovic het nog net 11 potte in vanjaar se Amerikaanse Ope afgestaan.
Nuwe beperkte weergawe Hilux bekendgestel
Die nuwe beperkte weergawe-model dra die naam Raider X en gebruik die Raider as basis.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Winterbruid
Skryf nou in as Winterbruid in Maroela se Bruid van die jaar-kompetisie!
63 al dood na Jhb-gebou brand
“Ons het nou al 52 liggame in die puin gekry en 43 mense het geringe beserings opgedoen,” sê Mulaudzi.
Resep: Appelkoos-pannekoek-koek
As jy ʼn soettand het, is dié resep vir jou.