Mandela se aanhouding was toenemend ʼn tameletjie vir die NP regering. Wat as dié ikoon in die tronk sou sterf? Die land sou ontplof. Botha was desperaat.
Alle stories op Maroela Media
Drie vas oor R78 miljoen se bedrog
Die bure het hom na bewering ʼn paar duisend rand in die hand gestop en glo aangesê om terug te keer na sy kleinhoewe terwyl hulle aangebied het om namens hom met die proses te begin.
Gerard Butler se huis brand af
Butler beskryf die situasie as “hartverskeurend”, maar sê hoe geïnspireerd hy is deur die moed van die brandbestryders wat probeer om die vlamme te blus.
SA Sporttoekennings: Caster gekroon vir uitstaande prestasies
Die Suid-Afrikaanse 2018-Sporttoekennings is Sondagaand in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein bekend gemaak. Caster Semenya is as Suid-Afrika se Sportster van die jaar aangewys….
Vandag se sportnuus
Die ATP se toer-finale het gister in Londen begin. Suid-Afrika se Kevin Anderson het in sy eerste wedstryd met Dominic Thiem in skoon stelle afgereken. Die telling was 6-3 en 7-6 (12-10).
Polisie se plan vir landelike veiligheid onder loep
Gemeenskappe op die platteland moet wetstoepassingsagentskappe se oë en ore wees om te verseker dat die voorkoms van gewelddadige en kontakmisdade verminder word.
Gedagte vir die dag: Vandag se geleentheid
Niemand kan twee eienaars dien nie. (Lukas 16:13)
Formule Een: Hamilton en Mercedes vier fees
Mercedes het ook met die oorwinning die vervaardigers-afdeling vir ʼn vyfde jaar in ʼn ry gewen.
Ongeluk eis Mundolene Vosloo se broer
Kol. Thandeka Mbele, KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, het Sondagaand bevestig dat ʼn seun in ʼn ongeluk aan die Suidkus gesterf het en dat die polisie van Margate ʼn saak van strafbare manslag ondersoek.
Agttal met 5 uit SA gee deurslag vir Duitsland
Duitsland se agttal met vyf Suid-Afrikaners in sy geledere het die deurslag vir die span se sege Sondag in die Pierre Delort-stadion in Marseille, Frankryk, oor Hongkong gegee.
Wye kritiek op Trump se brand-twiet
“Die boodskap waarin die president Kalifornië aanval en dreig om noodleniging van die slagoffers van die verwoestende brand te weerhou, is onvanpas, ongeleë en vernederend .”
ANC kanselleer skielik saamtrek in Baai
Teen 11:00, ʼn uur nadat die saamtrek oorspronklik sou begin het, is klanktoerusting nog opgestel terwyl nie meer nie as 50 ANC-ondersteuners opgedaag het.
Gholf: Lee Westwood seëvier wéér op Sun City
Garcia het op die eerste putjie ʼn brouhou aangeteken terwyl Oosthuizen voëltjies op die 3de en 5de putjies behaal het.
Krieket: Suid-Afrika beklink die eendagreeks teen Australië
Suid-Afrika het gesukkel om die goeie boulwerk van die Aussies op ʼn lewendige kolfblad baas te raak.
Joodse matrikulant: ‘Ek wil nie sy lewe verwoes nie’
“Dit het my hart gebreek, nie net omdat dit ʼn ‘grap’ oor die Jodeslagting is nie, maar omdat ʼn 15-jarige so iets kan sê en geen berou voel nie.”
Hele bruidstoet van 15 motors beboet
Die polisie het die bruilofstoet, wat aangevoer is deur ʼn peperduur Maybach, van die pad afgetrek. Geeneen van die bestuurders het sonder ʼn boete daarvan afgekom nie.
Vroeë Kersfees ná fout met fabriek se salarisbetalings
Toe die fabriek sy fout agterkom, het die werknemers e-pos gekry waarin hulle vriendelik dog dringend versoek is om die geld dadelik aan hul werkgewer terug te betaal.
Was klug die laaste nasleep van debakel?
Dit was eintlik maar ʼn klug dié uitspeelwedstryd om promosie of relegasie tussen Roemenië en Portugal in die reekse van Rugby Europa.
Duif haal R6 miljoen op rekordveiling
“Eenkeer is ʼn duif teen R6,5 miljoen verkoop, maar dit was ʼn private transaksie, nie ʼn openbare veiling nie.”
Drie mans kry 18 keer lewenslank vir verkragtings
“Hy het vir die ma gesê hy het teruggekeer om haar dogter dood te maak omdat sy ʼn saak teen hulle gemaak het,”