Miné de Klerk tel onder die benoemdes vir Wêreldatletiek se Opkomende Ster-toekenning.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Nie almal het ooghare vir Rassie se video’s
“Ek glo hy laat homself met hierdie Twitter-uitbarstings in die steek.”
Vettel groet met unieke valhelm
Foto’s van F1-ondersteuners kan op Sebastian Vettel se valhelm pryk wanneer hy vir oulaas agter die stuur van sy renmotor in Abu Dhabi klim.
Stick kies sy groep vir Munster-stryd
“Dit is ʼn opwindende kombinasie van ervare spelers en jong talent; hulle sal beslis nie vir Munster op die speelveld terugstaan nie.”
Twiet-twiet, Rassie deel weer ʼn video
Rassie Erasmus se verbod is skaars opgehef, of hy hap weer na ʼn skeidsregter op Twitter.
Proteas dra steeds ‘choke-etiket’
“In ʼn neutedop het ons vandag nie geboul soos wat ons moes nie en ook nie gekolf soos wat ons moes nie.”
Besering knip Carlos se tennisjaar kort
Hoewel Carlos Alcaraz twee belangrike toernooie sal misloop, is daar steeds ʼn baie goeie kans dat hy die jaar as die wêreld se voorste speler sal afsluit.
Titane van die plaaslike T20-verhoog
Die Titans is die wenners van die plaaslike T20-reeks nadat hulle gister die Dolphins in Potchefstroom getroef het.
Bokke sukkel met skopwerk, rolmaalbewegings
“Ons oorheers normaalweg hierdie afdelings van die spel, maar Ierland het beslis sy huiswerk gedoen.”
Klompe-draers trap Proteas plat in Adelaide
Om verdere sout in Temba Bavuma en kie se wonde te vryf: Die Nederlanders se Suid-Afrikaans gebore spelers het vir die Proteas gewys waar Dawid die wortels gegrawe het.
Iere wéér Bokke se tiere
Ierland het Rassie Erasmus se 50ste verjaardag bederf toe hulle die Springbokke met drie punte in Dublin getroef het.
Spook van 2017 maak Bokke nie meer skrik
“Hierdie is ʼn nuwe span en ons wil voortbou op dit wat ons vanjaar vermag het.”
Fidji wag vir Blitse in kwarteindstryd
Ondanks twee nederlae het die Blitsbokke steeds vir die beker-uitspeelwedstryde in Hongkong gekwalifiseer.
Die speke gaan sing in Pretoria
Die immergewilde Tshwane Classic-wedren gaan Sondag weer jakarandastrate in ʼn fietsry-karnaval omskep.
Djokovic marsjeer voort in Parys
ʼn Veglustige Novak Djokovic het vir die kwarteindstryd van die Parys-meesterstoernooi gekwalifiseer toe hy met Rusland se Karen Khachanov afgereken het.
Pakistan oorrompel Proteas in Sydney
In ʼn neutedop was dit nie ʼn bietjie strooi wat die Proteas se rug in hierdie wedstryd geknak het nie. Dit was veel eerder die veelsydige briljantheid van Shadab Khan.
Dupont lek lippe vir Bokke af
“Die Springbokke het goeie en ervare spelers en hulle ken hul rugby, maar ons kan nie wag om hulle in Marseille te verwelkom nie.”
Rassie gereed vir aksie
Vergeet maar van enige waterdraerpligte, Rassie Erasmus het bevestig dat hy in die afrigterslosie sal wees wanneer die Springbokke hierdie Saterdag teen Ierland in Dublin kragte meet.
Nadal struikel oor Paul-hekkie in Parys
“ ʼn Mens verdien nie om te wen as jy ʼn belangrike oomblik in ʼn wedstryd só swak hanteer nie.”
Van Noord tot Suid kraai Klofies koning
Hoërskool Waterkloof het in hul opmars na titelglorie in die Noord-Suid-toernooi met gerekende krieketskole soos Grey Kollege en Paarl Boys’ High afgereken.