Die 12de seisoen van ‘Jan Braai vir Erfenis’ het Saterdag afgeskop. Probeer gerus hierdie heerlike Katemba-potjie wat hy in die eerste episode van dié reeks gemaak het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Woord: bredie
Waar kom ons aan die woord “bredie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Gemeenskap in skok ná seun (13), tannie op plaas sterf
ʼn 13-jarige seun en sy tannie is Vrydag dood in ʼn voorval op ʼn plaas in die Standerton-omgewing in Mpumalanga.
MRK genader oor pasiënte se behandeling by staatshospitale
Die klagte kom nadat die party die afgelope paar jaar gereeld klagtes van die publiek ontvang oor pasiënte wat maande lank wag op broodnodige prosedures, of huis toe gestuur word sonder die nodige medikasie.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Winterbruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Resep-video: Hoender-pannekoekgebak
Kry aandete binne ʼn halfuur op die tafel met hierdie maklike en vullende resep. Jy kan die pannekoek met tortilla-wraps vervang.
Wollerige nuwe krapspesie gevind
ʼn Gesin aan die weste van Australië het op die krap afgekom en dit na hul plaaslike museum gestuur vir uitkenning.
‘Gekoördineerde benadering kritiek te midde van Eskom-situasie’
“Voor Eskom nie sy arbeidskwessies opgelos het nie, sal dit nie onredelik wees om gereelde en hoë vlakke van beurtkrag te verwag nie.”
Gupta-uitleweringsversoek nog nie gefinaliseer nie
Suid-Afrika het slegs 60 dae van die Guptas se inhegtenisneming op 2 Junie 2022 om die formele versoek om uitlewering in te dien.
Ouma per ongeluk in nuwe trourok begrawe
Die twee mans het die rok by die begrafnisondernemer afgelaai en nie weer daaraan gedink nie …
Nooit te oud vir liefde …
“Ek het die Vader gevra om vir my iemand te stuur, toe stuur Hy vir my iemand wat soos ʼn handskoen by my pas.”
Boek: Marie Lotz se ‘Polsslag’
In Polsslag word speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO saam met sy span na ʼn raaiselagtige moordtoneel uitgeroep.
Taalgebruik: antwoord, beantwoord
Maak seker jy ken die verskil tussen “antwoord” en “beantwoord”. Vandag se Taaltoffie werp lig op die onderwerp.
Resep: Gebakte botterskorsie-en-biltongpolenta
Probeer iets nuuts met dié biltonggereg.
kykNET groet Aleit met laaste seisoen
“Ek glo dit is belangrik om klaar te maak waarmee ons begin het – Aleit sou niks minder van ons verwag het nie.”
RGB mag nie dokter toelatingseksamen weier
Dr. Igme Strauss het in Roemenië by ʼn internasionaal geakkrediteerde universiteit afstudeer, maar is die toelatingseksamen deur Suid-Afrikaanse owerhede geweier.
Verdagte aangekeer vir moord op Tulbagh
ʼn Man van Lesotho is Dinsdag in hegtenis geneem nadat vier mans die naweek koelbloedig op Tulbagh in die Wes-Kaap vermoor is.
Mensa se jongste lid is net 2 jaar oud
Die tweejarige is die IK-vereniging se jongste lid ooit.
Boek: Fransjohan Pretorius se rubrieke oor geskiedenis van SA
In dié boek maak lesers kennis met nog helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort.
Dié komitee moet misdaad op plase bekyk
Die komitee het sewe dae om vorendag te kom met ʼn aksieplan om misdaad in landelike gebiede te bekamp.