Die meisie en drie maats het gistermiddag in die Krokodilrivier naby Matsulu gespeel toe sy glo onder die water verdwyn het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Oplossings geëis vir vertragings in betaalmeestersaak
Sakeliga sê hy sukkel reeds sedert Mei vanjaar om volledige samewerking by sekere van die respondente – munisipaliteite en staatsamptenare – te kry om die saak na verhoor te neem.
Trevor Noah dagvaar dokter oor blaps
Die komediant het glo ʼn ernstige besering gely wat permanente skade veroorsaak het.
Gedig: Huis oordag
“Ek het om my te vestig in vreugde ʼn huis gebou.” Lees hier TT Cloete se gedig, “Huis oordrag”.
Resep: Spek-en-kersiesosaties
Jy hoef nie te wag vir die hoofgereg nie – braai hierdie sosaties sommer vir voorgereg!
Koerier beseer toe honde hom jaag
ʼn 47-jarige motorfiets-koerier het matige beserings opgedoen ná honde hom agternagesit het.
Twee wou glo kitsbanke oopblaas
Toe die twee die polisiebeamptes sien, het hulle weggehardloop en die beamptes het hulle agternagesit.
Kommissie sal ingryp in saak oor huishoudelike geweld
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid stel ondersoek in na ʼn geslagsgebaseerde geweldsvoorval op ʼn vrou van Mamelodi wat na bewering fisies deur haar mansvriend aangerand is.
Boek: Kook saam met Sjef Sout, Prof. Pretzel
Benewens resepte is daar ʼn skatkis vol wenke oor hoe kinders by kosmaak kan baat.
Vervolging wink ná padwoede-moord
Nicky Botes is doodgeskiet nadat hy met ʼn sekerheidswag in ʼn woordewisseling betrokke geraak het.
Gesin van vyf vermoor
Die polisie het afgekom op die verbrande liggame van vyf lede van ʼn gesin in ʼn plantasie in KwaZulu-Natal. Die jongste slagoffer was net ʼn maand oud.
Video: Kaas laat baba ophou huil
Kykers kan nie ophou lag vir die kort video nie.
Uitdrukking: ʼn Geraamte in die kas hê
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “ʼn Geraamte in die kas hê”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Resep: Sitruskoekstruif
’n Egte somer-koekstruif vir ’n somer-Kersfees.
Video: Troutruuk loop skeef
Die paartjie het slegs geringe beserings opgedoen en die seremonie het ʼn halfuur later hervat.
Agterblad-manne ontleed F1-drama
Lewis mik na agt, maar dit is Max (en Masi) wat laaste lag!
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus-kompetisie
Baie geluk aan dié drie gelukkige Maroela-lesers wat elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen.
‘Net koffie’ se arepa
Dié mieliemeelkoekie is veelsydig en kan as brood saam met ʼn maaltyd voorgesit word of jy kan dit saam met ʼn doopsous opdien.
Woord: kattebak
Al ooit gewonder waar die woord “kattebak” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Kansa maan vroue: Toets nou vir servikskanker
Daar word tans net meer as een miljoen vroue jaarliks vir servikskanker getoets, terwyl daar meer as vyf miljoen behoort getoets te word.