“ʼn Ondersoek om die verdagtes moontlik ook met ander misdade te verbind duur voort.”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Man wou glo byna R4 miljoen se tekkies na SA smokkel
Die tekkies ter waarde van ongeveer R3,8 miljoen is in die man se vragmotor gevind.
Vier beseer tydens transitorooftog
Vier mense is Saterdagmiddag beseer tydens ʼn transitorooftog op die R501 in Carletonville, Gauteng.
Man verdrink aan die suidkus
ʼn Man het Saterdagoggend by Oslo Beach aan die suidkus van KwaZulu-Natal verdrink.
Portugese voortvlugtige by Umhlanga Rocks aangekeer
Lede van Interpol het die voortvlugtige in Umhlanga Rocks opgespoor.
Reën veroorsaak vertragings by Mooikloof-substasie
Die spanne kan nie aan die hoogspanningkabels werk wanneer dit reën nie.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Vlieënier sterf in ligtevliegtuig-ongeluk
Paramedici is Saterdag omstreeks 12:00 ontbied na ʼn vliegtuigongelukstoneel in Syferfontein in Westonaria aan die Wes-Rand.
Mooikloof-substasie: Goeie nuus vir inwoners
Inwoners in woonbuurte in die ooste van Pretoria moes al sedert 1 Desember 2021 sonder elektrisiteit klaarkom.
SAKP, NUM ruk op na Eskom
Honderde lede van die National Union of Mineworkers (NUM) het Saterdag opgeruk na Eskom se hoofkantoor in Johannesburg, Megawatt Park.
Omikron-variant in afvalwater in Kaapstad gevind
Afvalwater speel ʼn noodsaaklike rol in die monitering van SARS-CoV-2 omdat dit vinnig brandpunte kan identifiseer, asook variante wat in die gebied sirkuleer.
Minister verwelkom vlugte wat na SA hervat
“Daar is talle ander lugdienste wat ook hul reisbeperkings versag het en Suid-Afrika verwelkom dié markte in ons somerseisoen.”
Renoster van kant gemaak ná stropers haar vermink
SANParke se omgewingsmisdaad-ondersoekeenheid was op die toneel om alle moontlike bewyse in te samel.
Hof bevind hy het vervreemde vrou vermoor
Carl Joe Abrahams en Angelique was ten tyde van die moord van bed en tafel geskei.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 92.5%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Regering suksesvol in Mej. SA-saak
Die departement van sport, kuns en kultuur het vroeër gesê hy onttrek sy ondersteuning aan Lalela Mswane se deelname aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel.
Oud-veiligheidswag verdink van twee transitorooftogte
“Die man is uitgeken as ʼn voormalige werknemer van Rustenburg Fidelity Cash Solution wat na Johannesburg oorgeplaas is.”
10 jaar agter tralies vir prokureur wat bedrieg
Sy is reeds op 27 Augustus 2015 van die prokureursrol geskrap omdat sy by bedrog betrokke was.
‘Ek koop nooit iets nuuts vir my kinders vir Kersfees nie’
ʼn Spaarsamige ma se planne vir Kersfees kan ander ouers dalk aanmoedig om dieselfde roete te volg.
Resep-video: Biltong-en-roombroodjie
Dié broodjie met ʼn biltong-en-roomvulsel is vreeslik lekker as hy warm uit die oond kom, veral saam met braaivleis.