Vier persone is dood en drie beseer ná ʼn skietery Woensdagoggend in Bloemfontein.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
Olifant trap gids dood; nog ʼn grootvoet keer motor om
ʼn Olifantbul is van kant gemaak nadat hy ʼn gids by ʼn gewilde vakansiebestemming bestorm en doodgemaak het.
Brit wen Tour de France ‘n vierde keer
“Dit was die mees uitdagende toer nog. Ek wil hulde bring aan al die ryers vir hul sportmangees. Ons het hard saam gery en saam swaargekry.”
Soektog na vermiste vissermanne voortgesit
“Sewe vissermanne is opgespoor van wie ses hospitaal toe moes gaan, een se liggaam is opgespoor en agt is steeds soek.”
Mandela-dag vandag wêreldwyd gevier
Nelson Mandela-dag word Dinsdag by verskeie geleenthede en op plekke reg oor Suid-Afrika gevier.
Ray Phiri sterf op 70
Die Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Anton Goosen het op Facebook hulde gebring aan Phiri.
Staking dreig in ingenieursbedryf
ʼn Landswye staking dreig in die ingenieursbedryf ná onderhandelings vasgeval het toe die vakbond Numsa die werkgewer se jongste aanbod verwerp het.
Organisasies verwelkom Strafhof-uitspraak oor Al-Basjir-saak
Amnestie Internasionaal en AfriForum het Donderdag ʼn uitspraak deur die Internasionale Strafhof, dat Suid-Afrika versuim het in sy plig om die Soedannese president Omar al-Basjir in hegtenis te neem, verwelkom.
Rekenaars uit Valke se kantoor gesteel
Die Valke het bevestig daar is by hul hoofkantoor in Silverton, Pretoria, ingebreek en rekenaars gesteel.
Hof sê oor ‘F*** white people’-kunswerk
Die hofstryd tussen die Cape Party en die Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad oor die omstrede “F*** white people”-kunswerk het tot ʼn einde gekom.
[Video] Sanef soek interdik teen BLF
‘n Video volg onderaan die berig waar Waldimar Pelser ‘n onderhoud doen met Andile Mngxitama van die organisasie Black First Land First (BLF).
Malema weer in hof oor grondbesettingsuitsprake
EFF-leier Julius Malema, wat aangekla word van aanhitsing om ʼn misdaad te pleeg, het Dinsdag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.
‘SAUK moet blaam dra vir Suna se dood’
“Hoe kan ons sê ons het persvryheid as dié wat die slegte deel van die samelewing moet blootlê in vrees moet lewe?”
Ontvoerde Sweed ná vyf jaar in Mali vrygelaat
ʼn Sweed, Johan Gustafsson, wat byna ses jaar lank saam met die Suid-Afrikaner, Stephen McGown, deur Al-Kaïda-militante in Timboektoe, Mali, gevange gehou is, is vrygelaat.
Polisie waarsku teen ‘uiters gevaarlike’ gevangene wat ontsnap
ʼn Woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, Singabakho Nxumalo, het gesê die verdagte is uiters gevaarlik.
[Foto’s] Só lyk die lelikste hond ter wêreld
Die wêreld se lelikste hond is vandeesweek aangewys.
Bloem-stadsaal afgebrand: Samwu ontken betrokkenheid
Die munisipalewerkersvakbond Samwu het Donderdag ontken dat dit sy lede was wat die historiese stadsaal in Bloemfontein aan die brand gesteek het.
Grondwethof gaan sê oor geheime stemming
“Ek dink die hof sal in ons guns beslis.”
Jong man sterf ná hy in koma terugkeer uit Noord-Korea
“Hy was omring deur sy liefdevolle familie.”
Londen-brand: Polisie bevestig dodetal
“Dit is nog in ʼn baie vroeë stadium en ons verwag dat die dodetal sal styg gedurende die fynkam van die gebou oor die volgende paar dae.”