Is daar nog ʼn regering wat homself so graag probeer laat koloniseer?
‘Spoedvraat’ in hof
Die motoris is glo op die N2 betrap waar hy teen 224 km/h gery het in sy Golf 6 GTi.
Agt dood in twee ongelukke op dieselfde pad
Agt mense is Maandag dood in twee ongelukke op die Schoemanskloofpad buite Nelspruit in Mpumalanga.
Nagklub-skietery: Agt in aanhouding
Turkye se departement van binnelandse sake het gesê tientalle mense is ook die afgelope week vir ondervraging ingeneem oor beweerde bande met ISIS.
Duitse egpaar op strand aangeval
“Hy het kopbeserings opgedoen en is per ambulans na ʼn hospitaal in George geneem, waar hy steeds behandeling ontvang.”
[Foto’s] Wêreld se hoogste brug geopen
Die brug is 565 m, of sowat 200 verdiepings, hoog en net meer as 1,3 km lank.
Talle strate gesluit vir Tweede Nuwejaarsvieringe
Duisende Kapenaars en vakansiegangers het Maandag in die middestad bymekaargekom vir die Tweede Nuwejaarsdagvieringe.
ANC kap Msimanga steeds oor Taiwan-besoek
Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, het gesê Msimanga vind dit heeltemal natuurlik en nodig om verhoudings te laat herleef met een van die Nasionale Party se “stoerste vriende”, Taiwan.
Vlieënier glo drie keer oor wettige alkoholperk
Die vlieënier is uit die vliegtuig verwyder voordat sy bloedalkoholvlak getoets is.
Lise Brink ‘reageer op musiek’
Lise Brink word steeds vir ʼn longinfeksie behandel en sal weer geopereer word sodra die infeksie onder beheer is.
Swaar verkeer met vakansiegangers wat huiswaarts keer
Swaar verkeer word op talle van die land se paaie verwag met vakansiegangers wat van die kusgebiede af terugkeer huiswaarts.
Hollywood heet toe Hollyweed
Die bekende Hollywood-teken in Los Angeles, Kalifornië het op Nuwejaarsdag vir ʼn wyle as “Hollyweed” gelees.
Nagklub-skietery: Groep aanvaar verantwoordelikheid
Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat dieselfde mense verantwoordelik was vir die bomontploffing op 28 Junie op die Ataturk-lughawe in Istanboel, waarin 36 mense dood en 147 beseer is.
Duitse egpaar in SA kusdorpie aangeval
ʼn Duitse egpaar is Sondagaand in die kusdorpie Wildernis aangeval en beroof.
Nuuskommentaar: Gaan SA-burgers ook in 2017 “vergat” word?
Dit is vanjaar baie moeilik om aan die hand van gebeure in 2016 ʼn sinvolle projeksie te maak van wat in 2017 gaan gebeur. Te veel hang daarvan af of pres. Jacob Zuma hom gaan inhou, of weer iets gaan aanvang wat enorme skade aan die land aanrig.
Tweejarige sterf na kopskoot
ʼn Pretoriase gesin se Nuwejaar het tragies begin met die dood van hul tweejarige seun.
Twee dood toe ambulans omslaan
Volgens die provinsiale departement van gesondheid het twee paramedici ʼn pasiënt vervoer toe die ongeluk plaasgevind het.
Paartjie se verbrande lyke in huis gekry
Sy liggaam is in die gang van die huis gevind, terwyl sy 25-jarige vriendin se liggaam in die kombuis gevind is.
[Video] Skade ná gebarste hoofwaterpyp fratsvloed veroorsaak
“Dit lyk of ʼn aardbewing die gebied getref het.”
Twee mans verdrink in Oos-Kaap, een gered
Twee mans het Sondag in twee afsonderlike gevalle in die Oos-Kaap verdrink.