Sy neem die leisels oor by Sipho Pityana wat bedank het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AngloGold Ashanti"
Covid-19-gevalle by Anglo-myn neem toe
NUM stel voor dat alle myne wat ʼn hoë aantal Covid-19-infeksies het, tydelik gesluit word.
Covid-19: Talle by myn toets positief
Die Mponeng-myn is as voorsorgmaatreël tydelik gesluit.
Teleurstelling oor AngloGold Ashanti se aankondiging
“Dié aankondiging bring nie net werksekuriteit in die gedrang nie, maar gaan geweldige onsekerheid onder die werknemers teweegbring.”
Ramaphosa se bondgenote kap gronddebat en mynbouhandves
Beide oudminister van finansies Trevor Manuel en die voorsitter van AngloGold Ashanti, Sipho Pityana, het onderskeidelik sterk woorde oor die gronddebat en die mynbouhandves gehad.
AngloGold Ashanti wil 2 000 poste sny
Intussen het Amcu gesê dié 2 000 werkers wat na verwagting afgelê sal word, beslaan 25% van AngloGold Ashanti se werkersmag.
Afleggingsproses by AngloGold Ashanti duur voort
Gerugte dat daar reeds ’n ooreenkoms tussen AngloGold Ashanti en vakbonde bereik is om al 849 poste te red, is Donderdag weerlê.
Boorder sterf by Anglo-myn
ʼn Rotsbooroperateur is vandeesweek by AngloGold Ashanti se TauTona-myn in die Carletonville-omgewing in Gauteng dood.
Mynwerker sterf by AngloGold Ashanti-myn
ʼn Mynwerker is dood na ʼn ondergrondse ongeluk by die Mponeng-myn in Carletonville, het AngloGold Ashanti gesê.
Aardbewing: Mynwerkers beseer by Noordwes-myn
Sewentien werknemers is by AngloGold Ashanti se Vaalrivier-bedrywighede in Noordwes beseer na Dinsdag se aardbewing.
Werkers selde beter daaraan toe ná stakings
Dit is onwaarskynlik dat onredelike lae lone die bron van die arbeidsonrus in die mynbousektor is, het die vakbond Solidariteit vandag tydens die vrystelling van sy kwartaallikse Arbeidsmarkrapport gesê.