Die voormalige minister van finansies het gesê die afgelope drie dekades van ANC-bewind is “vermors”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trevor Manuel"
EFF moet jammer sê vir Manuel en opdok
Manuel het die hof genader nadat die EFF hom beskuldig het van botsende belange met betrekking tot die aanstelling van die nuwe taksbaas, Edward Kieswetter.
Uitspraak voorbehou in saak tussen Manuel en EFF
Manuel eis dat die EFF sy uitlatings terugtrek, om verskoning vra en skadevergoeding van R500 000 betaal.
Gesoek: Nuwe baas vir Jan Taks
Gedurende sy staatsrede verlede week het Ramaphosa onderneem om die Nugent-kommissie se aanbevelings oor SAID in werking te stel. Een van Nugent se aanbevelings was dat daar ’n inspekteur-generaal met ondersoekmagte by SAID aangestel moet word.
Ramaphosa se bondgenote kap gronddebat en mynbouhandves
Beide oudminister van finansies Trevor Manuel en die voorsitter van AngloGold Ashanti, Sipho Pityana, het onderskeidelik sterk woorde oor die gronddebat en die mynbouhandves gehad.
SA kort sommer baie beleggers
Pres. Cyril Ramaphosa en sy uitgesoekte groepie – wat Trevor Manuel insluit – begin in die lente ‘n yslike veldtog om beleggers te lok om oor vyf jaar R1,2 triljoen in die land te belê. Nuwe geld kan een van die oplossings vir die land se penarie wees – mits dit reg bestuur en geoudit word.
Sal beleggers nou bereid wees om hul beursies oop te maak?
“Dit gaan moeilik wees om buitelandse beleggings te lok met hierdie uitdagings wat nog nie opgelos is nie. Iewers gaan Ramaphosa besluite moet neem wat ongewild kan wees.”
Ramaphosa wil ekonomie só op dreef kry
Ekonome sê dit is ʼn goeie span met baie vernuf en kennis. Volgens ʼn ontleder is hulle ʼn moeilike taak opgelê, maar met weldeurdagte beplanning en die regte beleid kan hulle slaag.
ANC kap na Trevor ná uitlatings oor Winnie-huis
“Dit is sleg en roekeloos van Trevor Manuel om die gedenkdiens in ʼn politiese geveg te omskep en die sekretaris van korrupsie te beskuldig sonder bewyse.”
Regeringshulp sal nie SAL help nie, sê Trevor Manuel
Die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, het Dinsdag gesê finansiële hulp van die regering sal nie die land se nasionale lugredery uit sy probleme help nie, en hou vol SAL moet erns maak met sy bestuur.
Web van wanbestuur, korrupsie bedreig ANC
Vraag: Wat doen ’n beweging – veral een wat homself verabsoluteer – as dinge skeefloop?
Manuel en Motlanthe groet
Minister Trevor Manuel en adjunk-president Kgalema Motlanthe het Dinsdag hul uittrede uit die parlement aangekondig
Wapentransaksie: Hier is die getuies
Voormalige president Thabo Mbeki, Trevor Manuel en ander ANC-hoës sal as getuies optree in die eerste fase van die ondersoek na die omstrede wapentransaksie.
Nuuskommentaar: Weet Zuma se linkerhand wat die linkerhand doen?
“Zuma het eintlik met Manuel saamgestem, maar net bedoel dat die sleureffek van apartheid nog lank met ons sal wees.”
Zuma kap Manuel oor apartheid-uitlating
“Apartheid se wortels is te diep gegrond en strek te ver terug”