“Ek wil net diep uit my hart uit dankie sê vir hierdie vroeë Kersgeskenk!”
Alles vir die sleutelwoord "nuwe vrystelling"
Boek: Die vrou in die blou mantel
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig?
Boek: Ramaphosa – The man who would be king
Die vraag wat almal vra is: kan die man in die middel van voor af lei?
Boek: Die De Zalze-moorde
Kan dwelms, jaloesie en geld ’n normale 20-jarige daartoe dryf om byna sy hele gesin met ’n byl uit te wis?
Gospel Skouspel nou op DVD
13 kunstenaars. 29 liedjies. ʼn Volledige orkes. Een onvergeetlike aand. Dis Gospel Skouspel 2017. Nou als op CD en DVD – die perfekte Kersgeskenk!
Boek: Kyk net hoe mooi is Panama
Wanneer daar eendag ’n krat uit die rivier spoel, met “Panama” op geskryf, gaan die twee op reis na die land van hul drome.
Boek: Frans David Oerder – Anglo-Boereoorlogtekeninge en skilderye
Geen moeite is ontsien om hierdie boek so volledig en betroubaar moontlik te maak nie.
Boek: Die besoeker
Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar huis en praat met niemand nie, maar op ’n dag gebeur iets ongewoon.
Luister: Kevin Leo vier 21 jaar met eerste gospelalbum
Kevin Leo is ʼn kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie. Sy jongste album – en ook eerste gospelalbum – XXI is onlangs vrygestel.
Luister: Marcato gesels oor ‘vrede vir almal’
“Mense vra ons al lankal wanneer bring ons ʼn Afrikaanse album uit en ʼn jaar en ʼn half gelede het ons besluit ons wil dit doen.”
Boek: Ben
Ben is ’n Indiaan, skatsoeker en kaskarbestuurder. Ben is sommer enigiets wat hy wil wees.
Boek: Spieëlbeeld
Giminstrukteur-cum-lyfwag Joe Minnie se lewe raak verweef met dié van een van die rykste besigheidsmanne in die land wanneer hy die opdrag kry om Dolf Eksteen met sy lewe te bewaak.
Boek-uittreksel: Hartebreker – Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting
Vyftig jaar gelede op 3 Desember 1967 het Christiaan Barnard en ‘n span van 29 mediese spesialiste, die onmoontlike reggekry en die eerste suksesvolle mens tot mens hartoorplanting uitgevoer.
Boek: Hartebreker – Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting
Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard ’n hartebreker. Vir sy pasiënte ’n harteheler.
Boek: Elton die Verskriklike April verloor dit
Elton en sy ma woon nou aan die “regte kant van die rivier”. Sy ma het ’n pos as inwonende verpleegster by ‘n aftreeoord gekry.
Boek: Shisanyama
Van die honderde inskrywings wat hy ontvang het, het Jan meer as 80 gunsteling Suid-Afrikaanse braairesepte getoets en ingesluit.
Luister: Loki Rothman woeker met sy talente
Die vervaardiger, sanger en kitaarfoendi Loki Rothman is besig om behoorlik opgang te maak in die Afrikaanse musiekbedryf.
Boek: Hans steek die Rubicon oor
Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone.
Luister: Helena Hettema vier 22 jaar in musiekbedryf
Hettema sê die hele album is opgedra aan haar pa, die Springbok-fietsryer Jan Hettema, wat einde Junie 2016 tydens ʼn kleinhoewe-aanval doodgeskiet is.
Luister: Elmé: ‘Rooiwyn en liefde’ raak beter met tyd
Die opkomende blondekop-sangeres, Elmé, se debuutalbum, Rooiwyn en liefde, is onlangs bekendgestel.