Cremer se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 in ʼn sandmyn op ʼn plaas in Philippi gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phillippi"
Soektog na vermiste vrou eindig tragies
Cremer het Saterdag spoorloos verdwyn nadat sy haar huis in Philippi verlaat het.
Meer veiligheid vir leerders op eerste skooldag
Die moord op 13 mense in die Philippi-nedersetting in Kaapstad die naweek het opnuut die kollig op Suid-Afrika se hoë koers van geweldsmisdaad laat skyn.
Aksieplan geaktiveer na vlaag moorde in Philippi
Die Wes-Kaapse polisie het ’n 72 uur-aksieplan geaktiveer ná verskeie moorde hierdie naweek in die ooste van Philippi in die Wes-Kaap gepleeg is.
6 jong vroue in Philippi doodgeskiet
Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.
Twee boeties stap ‘ekstra myl’ vir hul hond
Die storie van twee boeties, Peter (14) en Gerry (8) Cedras, wat etlike kilometer oor rowwe terrein geloop het om behandeling te kry vir Meisie, hul hond, het talle Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
Foto’s: Twee dood, vier gewond in Kaapstad-betogings
ʼn 21-jarige man is dood toe ʼn taxi Woensdagaand in ʼn skare by Jakes Gerwelweg ingeploeg het.
DA-raadslid in Kaapstad doodgeskiet, beloning uitgeloof
ʼn Raadslid van die DA is Woensdagaand ná ʼn vergadering in Kaapstad doodgeskiet.
Padstal-hoender: Uitslae werp lig op ‘vergiftiging’
Die uitslae van die toetse ná twee kinders dood is nadat hulle hoender by ʼn padstal gekoop en geëet het, is nou bekend.
Nuwe R54 m.-skool vir Phillippi
Die Wes-Kaapse regering het Donderdag gesê die nuwe Khanya Primary School in Phillippi sal teen die einde van die maand gereed wees, net betyds vir die derde kwartaal van die skooljaar.