ʼn Man is in die hooggeregshof in Thohoyandou in Limpopo gevonnis vir ʼn dubbele plaasmoord in Musina in 2010.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Nog ʼn plaasaanval in die Vrystaat
ʼn Boer is verskeie kere met ʼn mes gesteek tydens die vierde plaasaanval in net meer as ʼn week in die Vrystaat.
Twee dood ná skietery op plaas
Twee mans is dood ná ’n skietvoorval Donderdag op ’n plaas in die Fochville-omgewing in Gauteng.
Egpaar op plaas aangeval; een verdagte dood
Vier gewapende mans het die man (73) en sy vrou (58) met pistole aangehou en hulle vasgebind. Die man kon egter daarin slaag om hom los te wikkel en hy het toe ʼn ander pistool, wat in die huis weggesteek was, gegryp en op die verdagtes losgebrand.
Só lyk plaasaanvalle in afgelope jaar
Die AfriForum Navorsingsinstituut het in hul ontleding van die statistieke onder meer aangedui in watter provinsies die meeste plaasaanvalle voorkom, of hierdie aanvalle meestal op kleinhoewes of plase voorkom, asook die tye van die dag wanneer die meeste aanvalle plaasvind.
Statistieke dui op drastiese toename in plaasmoorde
Daar is ook vandag met ’n konvooi na die Uniegebou gery waar ’n petisie met 175 000 name teen plaasmoorde aan die presidensie oorhandig is.
Drie vas ná wrede Vrystaat-plaasmoord
Pieter van der Berg se liggaam is Donderdag in ʼn plas bloed in die plaashuis se sitkamer gevind. Die huishulp, Tsietso Matsabisa, se liggaam is op die vloer in een van die slaapkamers gevind.
Balfour-plaasmoord: Verdagtes weer in hof
Twee mans het Maandag in die Balfour-landdroshof verskyn in verband met die gru-plaasmoord waarin vier gesinslede vermoor is.
‘Vrystaat-plattelanders lewe in vrees’
Vier mense is verlede week in drie verskillende plaasaanvalle in die Vrystaat vermoor.
Hond het huis nodig ná plaasmoord
“Hy is regtig oulik, goedopgelei, speel lekker met ʼn bal en is heeltyd opgewonde.”
Nóg ʼn plaasmoord in die Vrystaat
Drie mense is Donderdag in twee afsonderlike plaasaanvalle in die Vrystaat vermoor.
Boer, huishulp op plaas vermoor
ʼn Boer en sy huishulp is Donderdag koelbloedig vermoor op ʼn plaas in die Wepener-distrik in die Vrystaat.
Man vas ná rooftog by lodge
“Toe hulle ’n kans kry, het hulle vuurwapens op die lodge se personeel gerig en hulle met kabelbinders vasgemaak. Die personeel is na ʼn stoorkamer geneem waar hulle gedwing is om op die grond te lê.”
Egpaar op Limpopo-plaas aangeval
Die 74-jarige vrou het probeer om uit die huis te hardloop toe sy met ʼn mes tussen haar nek en skouer gesteek is.
Gyselaarsdrama ontvou op Limpopo-plaas
ʼn Gyselaarsdrama het hom Donderdag in die Ofcolaco-omgewing buite Tzaneen in Limpopo uitgespeel tydens ʼn plaasaanval.
Man aangekla ná twee hom op plaas oorval
ʼn Saak is teen ʼn 52-jarige man van Limpopo aanhangig gemaak nadat hy en sy vrou Donderdag in die vroeë oggendure op hul plaas in die Letsitele-gebied deur twee aanvallers oorval is.
Man vir selfoon doodgeslaan
Die man en sy vriendin het geslaap toe voetstappe buite die huis hulle wakker gemaak het. Die volgende oomblik het hulle glas hoor breek en het ʼn onbekende man in hul slaapkamer verskyn.
Nederlander op Mpumalanga-plaas vermoor
“Hulle het hom vir vyf lang ure gemartel en sy lyf rondgesleep op die vloer, ek kon dit hoor.”
Man doodgesteek in plaasaanval
“Daar het ʼn struweling tussen die slagoffer en die verdagtes ontstaan en die man is met ʼn onbekende skerp voorwerp gesteek en is op die toneel dood”.
Twee in hof ná moord op kleinhoewe
Twee verdagtes het Donderdag in die Cullinan-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op Riekie Steenberg, wat in Junie verlede jaar op ʼn kleinhoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, doodgeskiet is.