Dié projek, ʼn eerste vir Suid-Afrika, sal laekostebehuising goedkoper én vinniger kan verskaf, sê Attie Retief.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Vrou in luukse landgoed vermoor
Sake van moord en poging tot moord word ondersoek nadat ʼn 79-jarige vrou vermoor en haar man beseer is in ʼn huis in die luukse Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai.
Tientalle dood ná brand, ontploffing
Die dodetal sal na verwagting verder styg, met meer as 300 mense wat ernstig beseer is tydens die voorval.
DG onder beskerming ná dreigement in posbus
ʼn Koevert met ʼn brief en ʼn patroon daarin is ʼn paar dae gelede in Baleni se posbus by haar huis gevind.
Legendariese radioman sterf
“Sy diep en pragtige stem was uniek geskik vir radio.”
Organisasies verklaar oorlog teen Bela-wet
Die organisasies sê die Bela-wysigingswetsontwerp is ʼn “berekende aanval” op Afrikaans en sal ʼn onherstelbare en permanente verbrokkeling in die verhouding met die bestaande orde tot gevolg hê.
‘Lig my kind uit hierdie storm,’ bid Marno se ma
Klein Marno Muller het Vrydag ʼn terugslag gehad toe een van sy longe platgeval het.
Upington-seuntjie al vier dae vermis
“Ons wil hom net veilig terughê.”
Byna almal in SA het nou Covid-teenliggaampies
Daar is beduidende verskille in die teenliggaampiekoers wanneer verskillende rasse vergelyk word.
SAID gevra om bewerings teen Ramaphosa te ondersoek
Die DA sê dit is belangrik dat belastingbetalers sien dat wette en regulasies vir almal geld en dat diegene in magsposisies nie spesiale behandeling ontvang nie.
Foto’s: Solidariteit Beweging skop feesnaweek met spogfunksie af
ʼn Spoggeleentheid soos min is op 3 Junie gehou waar uitgesoekte gaste saam met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, dié beweging se 120ste bestaansjaar gedenk het.
Misdaadsyfers bevestig tekort aan hulpbronne in WK – DA
Kontakmisdaad en seksuele oortredings in dié provinsie het met meer as 10% toegeneem.
Oudregter lei ondersoek na beweerde rassisme by US
ʼn Onafhanklike kommissie sal onder meer bepaal of die universiteit se bestaande beleide, reëls en prosesse doeltreffend is om die geleefde ervarings van studente en personeel ten opsigte van rassisme te hanteer.
‘Beloftes gaan vroue en kinders nie beskerm nie’
Verskeie politieke partye en organisasies het die polisie gekap oor die skerp toename in geweld teenoor vroue en kinders.
Malema nie vrygespreek
Julius Malema het Vrydag in die Randburgse landdroshof getuig.
Eerste drie maande van 2022 ‘wreed, onveilig’
Die jongste misdaadstatistieke skep ’n donker prentjie met 10 uit elke 100 000 mense in Suid-Afrika wat teen die huidige koers vermoor word.
Tulsa-hospitaalskieter ‘wou wraak neem’
Die polisie het ’n brief in Louis se besit gevind wat dit duidelik maak dat hy na die hospitaal gegaan het met die doel om dr. Preston Phillips en enigiemand wat in sy pad kom, dood te maak.
22% meer mense vermoor
In net drie maande is 6 083 mense in Suid-Afrika vermoor.
Kyk: Paartjie trou ná skreeusnaakse verlowingsvideo
“Hulle het ʼn professionele videograaf by die troue gehad – hulle was net te bang ek val weer.”
Oekraïne: 100 dae van oorlog
Oekraïne steier onder die aanslag wat op 24 Februarie begin het, terwyl Rusland nou ʼn vyfde van die land se grondgebied beheer.