“Sy reputasie is [egter] aan flarde en sy gesag nou heeltemal daarmee heen.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Gupta-inhegtenisnemings wyd verwelkom
Die uitleweringsproses sal nie oornag gebeur nie, maar die departement van justisie sê die proses in die Verenigde Arabiese Emirate is reeds van stapel gestuur.
President gaan oor diefstal op plaas getuig
Die ANC se integriteitskommissie is Maandag ingelig oor mediaberigte met betrekking tot die strafregtelike klag teen Ramaphosa.
‘Top Gun’ in die sop oor ‘kopieregskending’
Top Gun: Maverick is vanjaar se grootste lokettreffer, wat reeds $291 miljoen (R4,5 miljard) in Noord-Amerika en $548,6 miljoen (R8,5 miljard) wêreldwyd in die eerste tien dae van vrystelling geïn het.
SA’ners braak gal oor Ryanair se Afrikaanse vraelys
Talle van die ontevrede Suid-Afrikaners sê die vraelys is diskriminerend omdat baie van hulle nie Afrikaans verstaan nie.
Kleuter jaar later ‘so sterk soos ’n bees’
Dan Roux het liggaamlik ten volle herstel nadat hy byna verdrink het, maar sy emosionele welstand is nog nie waar dit moet wees nie.
Spur-voorval ‘een van vele in Centurion’
“Dit is skrikwekkend om te dink dat mense omtrent nie meer ʼn restaurant saam met hul gesin kan besoek, sonder om oor ʼn gewapende rooftog bekommerd te wees nie.”
Gupta-broers glo in Doebai aangekeer
ʼn Rooi Interpol-kennisgewing is uitgereik vir die broers wat verdink word van korrupsie, bedrog en geldwassery.
Dogter hoor op wittebrood van ma se moord
“Só ’n grusame moord behoort nie by ’n plek soos die Pinnacle Point-landgoed plaas te vind nie.”
Ereveldwagter sterf terwyl hy passie uitleef
Vanweë die ligging van die betrokke staproete het dit nooddienwerkers sowat drie uur geneem om tot by Gous te kom en hom na ʼn ambulans te neem.
Kyk: ‘Vuurbal’ eintlik net stukke van Russiese vuurpyl
Inwoners van Gauteng het kop gekrap oor wat hulle as ʼn ‘vuurbal’ in die hemelruim beskryf het.
‘Mees gesoekte misdadiger’ se skrikbewind beëindig
ʼn Skietery het uitgebreek toe die polisie die huis waar Biyela weggekruip het, genader het.
Dié SA-ners kan nóg ’n inenting kry
’n Bykomende opvolginenting is beskikbaar vir alle mense van dié ouderdomsgroep, minstens 120 dae ná hul laaste Covid-19-inenting.
Oud Bon Jovi-baskitaarspeler sterf
Alec John Such was een van die stigterslede van die wêreldbekende rockgroep Bon Jovi.
Ramaphosa: ‘Ek het nog nooit geld gesteel nie’
“Dit waaroor berig word was ʼn duidelike saketransaksie rakende die verkoop van diere en die bedrag is veel minder as wat in die media berig word.”
Pinnacle Point-moord: Bejaarde egpaar tree hier af
Die egpaar se drie kinders sal vandag met die bestuur van die landgoed vergader oor Saterdag se voorval waartydens hul ma vermoor en hul pa verskeie steekwonde opgedoen het.
Ramaphosa-rooftog: Miljoene glo in meubels versteek; ‘rowers’ koop luukshede
Die vyf inbrekers wat na bewering in 2020 “meer as $4 miljoen” tydens ʼn inbraak op pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas naby Bela-Bela gesteel het, is glo vir hulle stilswye betaal en nie verder vervolg nie.
AfriForum-man, gesin in restaurant toe skote begin klap
Ernst Roets van AfriForum en sy gesin het hulle Sondagaand in ʼn gewapende rooftog bevind by ‘n restaurant in Centurion waartydens ‘n verdagte doodgeskiet is.
Video: Gesinspret en sterbelaaide konsert vir Solidariteit Beweging se mylpaal-bestaansjaar
Honderde lede, ondersteuners en werknemers van die Solidariteit Beweging het Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om sy 120ste bestaansjaar te vier.
Kyk: 3D-drukker bied oplossing vir behuisingskrisis
Dié projek, ʼn eerste vir Suid-Afrika, sal laekostebehuising goedkoper én vinniger kan verskaf, sê Attie Retief.