“Ons wat agterbly is diegene wat lewenslange tronkstraf uitdien.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Lewenspolis dalk motief vir driedubbele moord
Die staat voer aan dat Botha sy drie familielede doodgesteek het voordat hy hul liggame agterop ʼn bakkie gesit en in die veld gaan los het.
Oscar is tuis
Oscar Pistorius is uit die Atteridgeville-tronk vrygelaat en was Vrydag, nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, weer by die huis.
Oscar vandag vrygelaat
Nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, sal die 37-jarige Pistorius die Atteridgeville-tronk na verwagting vandag verlaat.
Donker Kersfees vir familie ná Alberton-moorde op ma, seun
Dit was ʼn donker Kersfees vir die familie van ʼn vrou en haar negejarige seuntjie wat na bewering deur hul tuinier vermoor is.
Een vas ná driedubbele moord in Rondebult
Die ontbinde liggame van drie familielede is agterop ʼn verlate bakkie ʼn paar meter van hul huis aangetref.
Reuse-stelselprobleme laat binnelandse sake stilstaan
“Ons hoop dat dit nie lank sal vat om die probleem op te los nie.”
Renosterboer bly in aanhouding
Derek Lewitton, eienaar van die Black Rock Rhino Conservation, sal vir eers in aanhouding bly. Hy word daarvan beskuldig dat hy renostershorings onwettig op sy plaas gestroop het.
Beurtkrag oor nuwe jaar? Ja, dit ís nou nodig – kenner
Die einste kenners wat verbaas was oor die jongste beurtkragaankondiging so vroeg in die nuwe jaar sê dit is nou duidelik waarom dit ʼn noodsaaklike stap deur Eskom was.
Legendariese uitsaaier Edwill van Aarde se stem stil
Hy was ook die eerste Afrikaanse kommentator wat op TV van Lord’s, die hoofkwartier van krieket, af uitgesaai het.
‘Sonder meriete, teenproduktief’; VSA klim in onder SA oor saak teen Israel
Die VSA sê daar is geen bewyse dat Israel besig is met dade wat op volksmoord neerkom nie.
Lank lewe koning van rock ʼn roll; ‘Elvis’ terug op verhoog
Andrew McGuinness, uitvoerende hoof van Layered Reality, beskryf die vertroning as ʼn “volgende generasie se huldeblyk aan die musikale legende – Elvis Presley”.
Twee vroue bly agter tralies oor kinders se ‘ontvoering’
Die verdagtes is met drie kinders, twee babadogtertjies asook ʼn seuntjie, aangetref.
Geregshof hoor SA saak teen Israel gou aan
Suid-Afrika vra die Internasionale Geregshof om Israel dringend te beveel om sy militêre operasies in Gaza op te skort – ʼn saak wat Israel “met minagting” verwerp.
Dodetal ná KZN-oorstromings nou op 31
Bongiwe Sithole-Moloi, LUR van samewerkende regering en tradisionele sake in KwaZulu-Natal, sê die reënbuie het vandeesweek voortgegaan om ʼn spoor van verwoesting in die provinsie agter te laat.
Oudpres. Thabo Mbeki perdfris, gerugte ten spyt
Sommige sosialemediagebruikers het selfs hul medelye ná die oudpresident se kwansuise dood betoon.
Gʼn spesiale behandeling (en geen foto’s) by Oscar se vrylating
“Pistorius se bekendheid maak hom nie anders as ander gevangenes nie en regverdig ook nie enige spesiale behandeling nie. Gevolglik sal die besonderhede van sy vervoerplanne en tyd van vrylating nie bekend gemaak word nie.”
Dubbeldoor-vreugde vir ‘Elders’-aanbieder op pad
“Ons het met die eerste sonar by die ginekoloog eers net een fetus gesien en na die hartklop geluister. Dit was ʼn pragtige, stil oomblik … en toe sien ons al drie gelyk ʼn tweede fetus op die skerm.”
Wolf opgespoor ná ontsnapping naby Benoni
Die Kanadese gryswolf is tans steeds op die plaas waar hy aanvanklik opgemerk is. “Hy beweeg maar daar rond. Hy was regtig baie sleg mishandel en verwaarloos deur sy vorige eienaars, so hy is ongelooflik bang vir mense. Hy vlug die hele tyd.”
Verhouding tussen SA, Israel versuur; ‘bereik laagtepunt’
Intussen neem die vrees toe dat die oorlog in die Gaza-strook na ander streke kan oorspoel nadat ʼn hoëprofiel Hamas-leier doodgemaak is.