Daar was Maandagaand lekker rugby, heelwat geelkaarte en ʼn aanduiding van watter spanne hier na die einde se kant toe daar behoort te wees wanneer die Varsitybekerreeks oor net twee maande eindrondes se kant toe staan.
Lees meerAlles vir Maandag 6 Februarie 2017
Gedenkdiens vir Joost
ʼn Openbare gedenkdiens word later vandeesweek vir Joost van der Westhuizen (45) gehou nadat hy Maandag oorlede is.
Bejaarde kritiek na kaping
ʼn Bejaarde vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy verskeie kere geskiet is tydens ʼn kaping in die oprit van haar huis in Weltevredenpark, in Roodepoort.
Onnie gevonnis vir verkragting van leerling
“ʼn 15-jarige leerling by ʼn skool in Piet Retief was swanger nadat die onderwyser haar verkrag het.
Joost: ‘Een van die beste Springbokke van alle tye’
Die Suid-Afrikaanse rugbygemeenskap is in rou na die dood van die Springbokheld Joost van der Westhuizen.
Gemeenskap staan saam ná seun (3) byna verdrink
“Help asseblief, my kind is dood, my kind is dood, Here help asseblief!” het Mary histeries oor die radio geroep.
ToekomsVenster: God roep mense met tekortkominge soos Moses
Raak stil in sy teenwoordigheid, en buiten ʼn bewustheid van jou eie tekorte, raak bewus van God se wesensgrootheid en die krag van sy openbaring.
Amor oor Joost: ‘Jy was en is my eerste liefde’
Amor Vittone het hulde gebring aan Joost van der Westhuizen wat Maandag oorlede is.
Twee vas na Lephalale-plaasmoord
Die polisie het twee verdagtes ingeneem vir ondervraging nadat Hendrik Pieter Pieterse (57) Maandag in die vroeë oggendure op ʼn plaas in die Lephalale-distrik (Ellisras) in Limpopo vermoor is.
Huldeblyke vir Joost stroom in: ‘Ons skenk die engele ons skrumskakel’
“Wat ʼn hartseer dag. Jy het só baklei, maar nou is jy vry en ek is seker jy dans saam met die engele.” – Juanita du Plessis
Stormers-uitblinker se laaste Kaapse seisoen
Een van die Stormers se blinkste sterre keer aan die einde van die seisoen sy rug op Nuweland om sy loopbaan oorsee voort te sit.
Booysens-geweld: Man oorlede
Die geweld, wat ongeveer twee weke gelede in Bremerstraat in Booysens, in die weste van Pretoria, uitgebreek het, het ʼn tragiese wending geneem.
Joost van der Westhuizen oorlede
Die Springboklegende, Joost van der Westhuizen, is Maandag in die ouderdom van 45 oorlede.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 Februarie 2017
Na vier weke in die eerste plek, maak Jo Black plek vir Riana Nel, met haar liedjie “Jy sal weet”.
Man sterf in nóg ʼn Limpopo plaasaanval
ʼn Boer van die Lephalale-gebied in Limpopo, is dood nadat hy Maandag in die vroeë oggendure oorval en erg aangerand is.
Oud-pastoor byna lewend aan die brand gesteek tydens aanval
“Hy het gesê hy gaan my pa aan die brand steek en het my ma aangesê om dit te doen. My ma het geweier.”
Lise Brink: ‘Ek gun my kinders die hemel’
“Ek wil weet presies hoe lyk die hemel en wat gebeur daar. Ek wil alles lees wat die Woord oor die hemel sê. Ek wil weet wat doen my kinders nou.”
Familie krap kop oor bejaarde se raaiselmoord
“Dit is hoe ek haar altyd sal onthou. Sy was fenomenaal slim, ʼn briljante vrou. Tot op die einde was haar verstand so skerp en haar geheue onverbeterlik.”
Twee SA-studente doen internskap by Boeing
“Ek wou al van 11-jarige ouderdom by Boeing werk”
HelpHanna: Jou bydrae kan meisies se selfwaarde bevorder
Hierdie projek het verlede jaar aan meer as 3 700 meisies in 130 skole sanitêre ware verskaf en is nou oop vir aansoeke vir 2017.