ʼn 20 maande oue babaseuntjie van Benoni in Gauteng is Dinsdagoggend van verdrinking gered nadat sy ma dadelik noodbehandeling toegepas het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Desember 2013
Mandela-foto haal R2 miljoen
ʼn Foto van voormalige president Nelson Mandela is vir $200 000 (sowat R2 miljoen) verkoop.
ANC wil Nkandla-verslag vrystel
Die ANC het versoek dat Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, haar verslag oor die sekuriteitsopgraderings by Nkandla moet vrystel.
Beweerde selfmoord by JHB-hospitaal
ʼn Pasiënt het vermoedelik Dinsdag by die Helen Joseph-hospitaal in Aucklandpark, Johannesburg, selfmoord gepleeg deur uit ʼn venster op die 7de verdieping te spring.
Korrupsiepersepsie-indeks: “Zumafikasie van die regering korrupteer staatsdiens”
Die blaam vir die groeiende korrupsie in Suid-Afrika behoort vierkantig voor die deur van pres. Jacob Zuma geplaas te word.
Video: 700 000 e-tolskyfies glo reeds teen Maandag verkoop
Volgens die departement van vervoer het meer as 700 000 e-tolskyfies reeds huis gekry.
Steve weier om vir e-tol te betaal; Cosatu bal ook vuis
Steve Hofmeyr het Dinsdag aangekondig dat hy nie vir e-tol gaan betaal nie en dat tollenaars hom “naar maak”.
Limpopo-stroper kry tronkstraf
ʼn Man van Mosambiek is Maandag deur die Makhado-streekshof tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir poging om renosters te stroop.
Meer as een grens
In dié liefdesverhaal dra Ben nog swaar aan sy ervaringe in die grensoorlog, en hy glo hy en Alexa het die ideale verhouding.
Balletdanser skuldig bevind aan suuraanval
ʼn Bolshoi-balletdanser is Dinsdag tot ses jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn suuraanval op die wêreldbekende Moskou-teater se kunsdirekteur beplan het.
Video: E-tol-hofsaak – “Ons is teleurgesteld maar sal aanhou baklei”
Die Tolhek-aksiegroep (TAG) se dringende aansoek om die implementering van Gauteng se e-tolstelsel te stuit, is Maandag van die rol geskrap.
80 reptiele in klein woonstelletjie aangehou
Die polisie in Japan het 80 reptiele, waaronder giftige akkedisse en ʼn 3m lange slang in ʼn eenslaapkamerwoonstel opgespoor.
Foto: E-tolprotes in die lug
ʼn Vliegtuig wat ʼn anti-e-tolbanier agterna gesleep het, was Dinsdag oor snelweë in Gauteng sigbaar as deel van die Demokratiese Alliansie (DA) se protes teen die stelsel.
Grondgrypers dreig boer met dood
AfriForum het na aanleiding van die afgelope naweek se plaasbesetting in die Howick-omgewing van KwaZulu-Natal aangekondig dat boere voortaan gehelp sal word om hulle teen grondgrype te organiseer.
SA sak verder terug op korrupsie-indeks
Suid-Afrika het tot die 72ste plek op Transparency International se internasionale korrupsie-persepsie-indeks teruggesak. Verlede jaar het Suid-Afrika nog die 69ste plek beklee, in 2011 die 64ste plek, en in 2010 die 54ste plek.
Bloulig-saak: Bestuurder hoor lot
Uitspraak is Dinsdag gelewer in die saak teen Joseph Motsamai Semitjie, lid van die BBP-eenheid van die polisie wat Thomas Ferreira in November 2011 van sy motorfiets afgery het.
Toyota SA se aanslag op Dakar
Die 2014-Dakar-veldtydren in Suid-Amerika begin oor vier weke, en die inskrywingslys en wegspringnommers wat pas aangekondig is, bevestig dat Giniel de Villiers/Dirk von Zitzewitz en Leeroy Poulter/Rob Howie hulle in die geselskap van die wêreld se voorste veldtydrenjaers sal bevind.
Ysland-polisie skiet eerste man
Die polisie in Ysland het Maandag vir die eerste keer in die geskiedenis van dié land, ʼn man doodgeskiet.
Meesters van die kuns- Danie Niehaus
Dis moeilik om te glo dat Danie Niehaus nou al dertig jaar lank in die musiekbedryf is, want hy het in daardie tyd ‘n legende…
Agt keer opstaan- Jasmyn
Twee jaar gelede het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Jasmyn toe haar eerste album, Jy wens jy kon sê, uitgereik het….